Kosi(Pan)

Forbes 1965 PTSA 17 identifiseer dit volgens posisie, rigting en naam as 'none other than the Nkolo, tributary of the Nahoon'. Die Nkolo is die Bantoe- uitspraak van Korouw, volgens hulle fonologie en met eie klasprefiks, m.a.w. dit is geleen uit Khoekhoens en makgemaak. Dat Khoekhoens korouw en Afr. klou dieselfde beteken en boonop byna eenders klink, is toevallig. In Ou-Kaaps is die inboorlingwoord vir 'vingernael', 'nael' en 'klou' al van 1691 af opgeteken as clo’, kloy ens., vir Kora 11koro- ens. (vgl. FIOTT 396), wat ooreenstem met Nama ǀǀkoro-b [khoro-b] 'finger or toe-nail' by Tindall, 11kora-s by Rust 1960 DNW 35. Die ou naam, oor die twee eeue gelede opgeteken, het nie verlore gegaan nieǃ

About this item

Identifier
1899_SKCPN
Title
Kosi(Pan)
Alternative Title
Kosi(Pan)
Georeference Sources
K 2723 CC
longitude
23.125
latitude
-27.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Borcherds 1802 Memoirs 74 'Proceeding to the Cossey we saw...several of the bastard jackals differing from those in the Cape Colony. ‘Cossey' means this animal'. Pettman 1931 SAPN 14 'The names Koesberg (O.F.S.) and the Kosi Pan (Great Namaqualand) both embody the Bushman word Koes, the Draai Jakhals (Vulpes chama)'.
Description
afr Forbes 1965 PTSA 17 identifiseer dit volgens posisie, rigting en naam as 'none other than the Nkolo, tributary of the Nahoon'. Die Nkolo is die Bantoe- uitspraak van Korouw, volgens hulle fonologie en met eie klasprefiks, m.a.w. dit is geleen uit Khoekhoens en makgemaak. Dat Khoekhoens korouw en Afr. klou dieselfde beteken en boonop byna eenders klink, is toevallig. In Ou-Kaaps is die inboorlingwoord vir 'vingernael', 'nael' en 'klou' al van 1691 af opgeteken as clo’, kloy ens., vir Kora 11koro- ens. (vgl. FIOTT 396), wat ooreenstem met Nama ǀǀkoro-b [khoro-b] 'finger or toe-nail' by Tindall, 11kora-s by Rust 1960 DNW 35. Die ou naam, oor die twee eeue gelede opgeteken, het nie verlore gegaan nieǃ
page start
767

Item sets