Kanus

n Derde naam was GEIKHEIS (d.i. Grootsand) alw., die Hereronaam het die ander verdring. (Okahandja is volgens sommige afgelei van 'n lastige vliegsoort wat soos bye in borne trosse maak, maar d' Vedder verkies 'n ander verklaring, nl. dat dit letterlik beteken die 'Klein bree rivier', t.w. waar die kort Okahandjarivier in sy hoofstroom inwater, die Swakop). Die 'wit- doringboom' word op verskeie soorte Acacia toegepas (Smith 1966 CNSAP 513), Ponnighaus help ons hier nie veel nie (1931 Joernaal 6).

About this item

Identifier
1538_SKCPN
Title
Kanus
Alternative Title
Kanus
Georeference Sources
S 2718 DC
longitude
18.625
latitude
-27.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Brink 1761 VRV 28 36 '...aan de Renosterfonteijn...daarenteegen een hoog, en boven vlak, gebergte...' (met voetnoot hierby van Mossop 1947] 'Approaching Kanus, to-day a railway siding...Kanus means cut-like-a- forehead and refers to the plateau...' Alexander JE 1836 EDIA / 206 'Next day we reached Kanus, the place of the Kan Bush, also on the old 'Eloom, or Hum; for though it was called a river, there was no water in it apparently until we dug into its bed'. Hahn Th 1879 kaart 'ǀKhan-ǃus', bron aan spruit. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kanus', bron. Wandres C 1887 Quellen 9 44 'Von Dassiesfontein bis ǀganǃus'. Dies. 1888 aid. 57 '...kam abends spat in ǀGanǃnus an'. Kroenlein 1889 Wortschatz 318 'ǀKan-ǃus, Platz im Warmbader Felde (ǀkan, eine saftige Pflanze, ǃus, Klaue)'. PNK 1947 'Kanus', gelee 23 km van Karasburg af, ’n stasie. 'Namasprache: Kanus = Erquickungs(ort). H. Vedder'. Kroenlein-Rust 1969 NW 374 'Name: ǀKan-ǃus (Kanus); an der Bergstirn (lus) wachst das saftige ǀKan-Kraut, ein Futterbusch (die ǀKan-Stirn)'.
Description
afr n Derde naam was GEIKHEIS (d.i. Grootsand) alw., die Hereronaam het die ander verdring. (Okahandja is volgens sommige afgelei van 'n lastige vliegsoort wat soos bye in borne trosse maak, maar d' Vedder verkies 'n ander verklaring, nl. dat dit letterlik beteken die 'Klein bree rivier', t.w. waar die kort Okahandjarivier in sy hoofstroom inwater, die Swakop). Die 'wit- doringboom' word op verskeie soorte Acacia toegepas (Smith 1966 CNSAP 513), Ponnighaus help ons hier nie veel nie (1931 Joernaal 6).
page start
641

Item sets