Huns(Berge)

Nou Huns plaas nr 135, Keetmanshoop, op S 2618. Nie by Th Hahn 1879 kaart nie en geen nadere aanduiding van die betekenis nie. Sal wel wees soos Nama ǀǀhon = omdraai (vgl. HUNS 2717), of soos Nama ǃhon = 'zuriickkehren' (Kr.-R. 1969 NW 191), vgl. HONS 2617, bespreking. ǀǀHon en ǃhon, resp. omdraai en terugkeer, is in feite gelykbetekenend. Die wisseling -u- en -o- is nor- maal, sodat Huns met Hons allofoneer. Die uitgang -s se dat dit aanvanklik 'n fonteinnaam was.

About this item

Identifier
1383_SKCPN
Title
Huns(Berge)
Alternative Title
Huns(Berge)
Georeference Sources
S 2716 D/2717 C
longitude
16.75
latitude
-27.75
Measurement Accuracy
25 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Huns-Bge'., op aangegewe graadvierkant.
Description
afr Nou Huns plaas nr 135, Keetmanshoop, op S 2618. Nie by Th Hahn 1879 kaart nie en geen nadere aanduiding van die betekenis nie. Sal wel wees soos Nama ǀǀhon = omdraai (vgl. HUNS 2717), of soos Nama ǃhon = 'zuriickkehren' (Kr.-R. 1969 NW 191), vgl. HONS 2617, bespreking. ǀǀHon en ǃhon, resp. omdraai en terugkeer, is in feite gelykbetekenend. Die wisseling -u- en -o- is nor- maal, sodat Huns met Hons allofoneer. Die uitgang -s se dat dit aanvanklik 'n fonteinnaam was.
page start
589

Item sets