Konga, Konga(Pan)

Hier is geografies iets nog nie in orde nie. Reeds in Schrijver se tyd was the Gonakwa oorkant die Sondagsrivier. Kyk GONAKWAS(KLOOF). Die Gonakwa is 'n uitgestorwe oostelike Khoekhoenstam wat in die Bantoes opgegaan het; onder kaptein Ruiter het dit bekendheid verwerf. Die graad- vierkant is geneem vir die 'Konakwaberge' in (vir die grootste deel) die dis- trik Vredendal, dus heeltemal westelik.

About this item

Identifier
1873_SKCPN
Title
Konga, Konga(Pan)
Alternative Title
Konga, Konga(Pan)
Georeference Sources
K 2720 DA, 2720 BC
longitude
20.625
latitude
-27.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ook ou naam van Gemsbok Horn K 2720
Source
afr Engelbrecht SJ 1925 Hg 29 5 1925 31 'Konga (ǀko ǀna) = gensbokhoring'.
Description
afr Hier is geografies iets nog nie in orde nie. Reeds in Schrijver se tyd was the Gonakwa oorkant die Sondagsrivier. Kyk GONAKWAS(KLOOF). Die Gonakwa is 'n uitgestorwe oostelike Khoekhoenstam wat in die Bantoes opgegaan het; onder kaptein Ruiter het dit bekendheid verwerf. Die graad- vierkant is geneem vir die 'Konakwaberge' in (vir die grootste deel) die dis- trik Vredendal, dus heeltemal westelik.
page start
756

Item sets