ǃUriǁkhaes

’n Boeiende voorbeeld van die gesukkel om die anlautende inlandse bondel ǃhu- te spel, hier as H’N-. Vgl. Nama Ihunu = 'durchnasst sein/werden' (Kr.- R. 1969 NW 204). Die -s sal wel 'n fontein of oog lokativeer; die -ma- is ook hier 'n lokatiewe suffiks. H’Noomas le suid van Steinkopf. 'Deurdrenkte Bodem', 'Deurslaggrond'.

About this item

Identifier
1387_SKCPN
Title
ǃUriǁkhaes
Alternative Title
Hurikais
Georeference Sources
S 2718 DB
longitude
18.875
latitude
-27.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃUriǀǀkhaes**
ǃUriǁkhaes
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hurikais (Witzand)', bron op S 2718 DB.
Description
afr ’n Boeiende voorbeeld van die gesukkel om die anlautende inlandse bondel ǃhu- te spel, hier as H’N-. Vgl. Nama Ihunu = 'durchnasst sein/werden' (Kr.- R. 1969 NW 204). Die -s sal wel 'n fontein of oog lokativeer; die -ma- is ook hier 'n lokatiewe suffiks. H’Noomas le suid van Steinkopf. 'Deurdrenkte Bodem', 'Deurslaggrond'.
page start
591

Item sets