Kammammap

Dieselfde as Wikar se KAMKAO alw. In Ou-Kaaps het ons ’n tiental vindplase (HOTT 298-9) vir 'hartebees', in Nama ǀǀkhama-b, by Gordon sonder tongslag gama en cam(m)a. Die -gha- is te verstaan soos Nama -xa-, d.w.s. dit is die omvangsuffiks by die s.nw. om veelvuldigheid aan te dui, 'ryk aan, baie', dan is -ap soos Nama -ǃa-b, 'rivier', anders is die eenheid -ghaap vir 'river', soos in Ou-Kaaps (ǃ)ka-p (HOTT 430). By 'Cam(m)agaqua' is die -ga- of soos Nama -xa-, of dit is gewoonweg ’n mv. (Nama -gu-) ml. en dan is die -qua ’n minder gewone skryfwyse vir -(ǃ)ka-(b), 'rivier'. Hoe ook al, die vertaling het die ou naam heeltemal verdring.

About this item

Identifier
1508_SKCPN
Title
Kammammap
Alternative Title
Kammammap
Georeference Sources
S 2716 DA
longitude
16.625
latitude
-27.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Knudsen 1842 Reisen Moritz 29/4 139 '...wir kamen nach Kobachap...nach Nabib ...und erreichten Kammammap (Wasser, aber weit von dem Wege...)'
Description
afr Dieselfde as Wikar se KAMKAO alw. In Ou-Kaaps het ons ’n tiental vindplase (HOTT 298-9) vir 'hartebees', in Nama ǀǀkhama-b, by Gordon sonder tongslag gama en cam(m)a. Die -gha- is te verstaan soos Nama -xa-, d.w.s. dit is die omvangsuffiks by die s.nw. om veelvuldigheid aan te dui, 'ryk aan, baie', dan is -ap soos Nama -ǃa-b, 'rivier', anders is die eenheid -ghaap vir 'river', soos in Ou-Kaaps (ǃ)ka-p (HOTT 430). By 'Cam(m)agaqua' is die -ga- of soos Nama -xa-, of dit is gewoonweg ’n mv. (Nama -gu-) ml. en dan is die -qua ’n minder gewone skryfwyse vir -(ǃ)ka-(b), 'rivier'. Hoe ook al, die vertaling het die ou naam heeltemal verdring.
page start
630

Item sets