Koranna(Berg), Koranna (Kolken)

Plaas nr 327 dist. Karasburg, aan Haib en aan die teerpad na Vioolsdrift. Soos Nama gora- = kraai (Rust 1960 DNW 36), met wisseling g- en k- (5 A 3), en met uitgang -bib om te se dat dit ’n plek benoem, 'Kraaiplek'. ’n Ander moontlikheid is soos by Krenz FK 1978 Boer 'Dit beteken ’n Kaal plek, ǃgora is kaal, plek waar nie borne is nie'.

About this item

Identifier
1892_SKCPN
Title
Koranna(Berg), Koranna (Kolken)
Alternative Title
Koranna(Berg), Koranna (Kolken)
Georeference Sources
K 2722, K 2917, O 2827, K 2920
longitude
22.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Topo-kadastrale reeks 1967 vel 2722 Kuruman 'Korannaberg' 2722 DA/BC, noordelike verlenging van die Langeberge, ook plaas nr Gr 9/1931 op 2722 AB en streeknaam vir die gebiede aan weerskante van die bergreeks, almal in distrik Postmasburg, nog ’n koppie 'Korannaberg' in distrik Namakwaland K 2917 CC, en die geskiedkundige 'Korannaberg' in die Oranje-Vrystaat op 2827, verder 'Koranna Kolken', 'n plaas Ken.Q. 8-17 in die distrik Kenhardt op 2920 CA/CB, vir laasgenoemde drie opgawes kyk die tersaaklike topo-kadastrale kaarte.
Description
afr Plaas nr 327 dist. Karasburg, aan Haib en aan die teerpad na Vioolsdrift. Soos Nama gora- = kraai (Rust 1960 DNW 36), met wisseling g- en k- (5 A 3), en met uitgang -bib om te se dat dit ’n plek benoem, 'Kraaiplek'. ’n Ander moontlikheid is soos by Krenz FK 1978 Boer 'Dit beteken ’n Kaal plek, ǃgora is kaal, plek waar nie borne is nie'.
page start
764

Item sets