Ham(Rivier)

Nie te verwar met Hammis op S 2217 DC nie. Vandag is dit die plaas Blydeverwacht nr 72, dist. Karasburg. Die Hollandse naam kom al van vroeg af voor. Die Khoekhoense naam word deur Vollmer vertaal met 'Uebersprung,' volgens sy eie stelsel uit te spreek as =f=hamis, nie, soos by Hahn en sy navolgers, as ǀǀhamis nie. Nama =f=ham = 'uberspringen, hiniiberspringen' (Kr.-R. 1969 NW 172); die -is is plekbenoemend. Ons sien geen rede om die verklaring van Vollmer, 'n vroee Namakundige sendeling, persoonlik bekend met daardie omgewing, in twyfel te trek nie. Die 'Plek (-s) waar oor (’n bron, sloot?) gespring is', of 'wat oorspring'. Die voorgestelde 'Frohe Erfullung' is deur die Hollandse naam vervang, verkort tot 'Blydeverwacht', aanvanklik bedoel as 'n sendingpos waar 'n wens in ver- vulling moes gaan.

About this item

Identifier
1170_SKCPN
Title
Ham(Rivier)
Alternative Title
Ham(Rivier)
Georeference Sources
S 2719/2819
longitude
19.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Wikar 1779 VRV 15 108 'Van Amkams na Namis getrokken'. Gordon 1779 op sy kaart 'Haman Rivier ook meest droog'. Albrecht 1809 Tagebuch Moritz 31/1 116 'Am 20. ging die Reise bis zum Haman-Rivier, einem Nebenarm des Oranjeflusses'. Backhouse 1840 Narrative 560 'The Amse is wide, and margined by lofty Doornbooms, but it might be passed in the night, in a waggon, unnoticed, as, except in times of rain, the water filters under its sandy bed, and only appears in a few places among the rocks'. Ibid. 1844 landkaart 'Amse R.' Tindall J 1841 VRV 40 20 '’Aams'. Tindall H 1856 Two lectures 16 'From these [Xgharas Mountains] rise the Lion River...the Xhum, Xham, and Kei Qaap, which run south and fall into the Qgariep'. Weber F 1867 Quellen 8 7 '...im Haams-Fluss'. Ibid. aid. 7 '...wir erreichten Haams (das ist der Name eines Flusses der an verschiedenen Stellen Wasser hat)'. Ibid. 1868 aid. 8 22 'nach ǀǀHaams gegangen'; op bl. 24 'im ǀǀHaams-Fluss', en alle verdere optekeninge is met laterale schnalz, ǀǀHaams, en verder soos hier. Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀHam R.', rivier op S 2819; Veillet s.j. kaart 'Ham River' op S 2819; Kiepert 1893 kaart 'ǀǀHam FI.'; Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Ham', rivier op S 2719/2819 ens. Wandres 1887 Quellen 9 37 '...in ǀǀHaamfluss, dann Jerusalem...' Mossop 1935 VRV 15 18 'Amkams, Nama: ǀam-ǀǀgams (last water). Probably ...the last watering place to travellers approaching the Aughrabies Falls from the west'. PNK 1947 'Hamrivier...Nama ǃHam-ǃab = Rivier, wo es notig ist, dass einer dem andern etwas (namlich Brennholz) abgibt. H. Vedder'. Van Heerde P (Springbok) 1965 Brief 'Weidner se dat dit die naam gekry het om as ’n kar of wa daar omdraai, dan maak dit die geluid' [Hy se verder dat dit ook betrekking kan he op HOM en HOUMSDRIF(T).ǃ Krenz FK 1970 Mitt 11/5 7 'Hamrivier...ǃHam = sich versorgen mit Notwen- digen'. Massmann 1971 'Ein Brief’ Mitt 12/2 5 (met aanhaling uit ’n brief van 'n 'Postbeampter') '...Hamrivier wat in Nama beteken ‘Wag ’n bietjie’, ‘Die wag by die rivier’.' Christian M 1974 Drywer Gesprek 'ǀǀHa-ami, dit is nou ‘Hangrivier’. Hy gaan in die nou berge af. Die kranse wat daar afkom na die rivier toe van die berge af, is die ǀǀhagu. Nou se hulle die rivier kom af, en dit is ǀǀhaami. ǀǀHa is die kranse, ami is die kant van die kranse wat na die rivier toe afkom en wat die punte gee by die rivier'.
Description
afr Nie te verwar met Hammis op S 2217 DC nie. Vandag is dit die plaas Blydeverwacht nr 72, dist. Karasburg. Die Hollandse naam kom al van vroeg af voor. Die Khoekhoense naam word deur Vollmer vertaal met 'Uebersprung,' volgens sy eie stelsel uit te spreek as =f=hamis, nie, soos by Hahn en sy navolgers, as ǀǀhamis nie. Nama =f=ham = 'uberspringen, hiniiberspringen' (Kr.-R. 1969 NW 172); die -is is plekbenoemend. Ons sien geen rede om die verklaring van Vollmer, 'n vroee Namakundige sendeling, persoonlik bekend met daardie omgewing, in twyfel te trek nie. Die 'Plek (-s) waar oor (’n bron, sloot?) gespring is', of 'wat oorspring'. Die voorgestelde 'Frohe Erfullung' is deur die Hollandse naam vervang, verkort tot 'Blydeverwacht', aanvanklik bedoel as 'n sendingpos waar 'n wens in ver- vulling moes gaan.
page start
515

Item sets