Kudung

Naam van plaas nr 12 en van 'n rivier op S 2416/2417, dist. Maltahohe; verklaring wat komponent Ku- betref, soos hierbo by grondwoord Nama ǀgu = 'nahe' (Kr.-R. 1969 NW 139). Wat komponent -derup betref, volgende die leiding van Bernhardt en Schmid, is dit moontlik soos Nama toro-b = 'Toro(Sandstein (formation' (Kr.-R. 361), d.w.s. rooisandsteen met 'kop- pies' bygedink op grand van die verhewe formasie.

About this item

Identifier
1969_SKCPN
Title
Kudung
Alternative Title
Kudung
Georeference Sources
S 2719
longitude
19.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Oberholzer CH B 1974 Boer Vraelys 'Kudung, plaas nr 44, dist. Kara gelee ong. 60 km van Karasburg af. Beteken ‘Skaap loop, skaap wei’. Die Namas het die naam gegee omdat dit voortreflike weiveld vir skape is...'
sburg en
Description
afr Naam van plaas nr 12 en van 'n rivier op S 2416/2417, dist. Maltahohe; verklaring wat komponent Ku- betref, soos hierbo by grondwoord Nama ǀgu = 'nahe' (Kr.-R. 1969 NW 139). Wat komponent -derup betref, volgende die leiding van Bernhardt en Schmid, is dit moontlik soos Nama toro-b = 'Toro(Sandstein (formation' (Kr.-R. 361), d.w.s. rooisandsteen met 'kop- pies' bygedink op grand van die verhewe formasie.
page start
794

Item sets