Oas

Dr. Vedder, without the knowledge of the local or environmental factors, risked a probability statement. Mrs. Oberholzer obviously goes out of a globalized form of Namaǃ (K) o- = lime. But we believe Mr Krenz looked because the adjacent farm 'stinkdorn' [No. 28] is called. OAS [No 291 is at the highway to Aroab and in the early days was an important strain at the source; The -s is the normal location exit for fountain and wells.

About this item

Identifier
2444_SKCPN
Title
Oas
Alternative Title
Oas
Georeference Sources
S 2719
longitude
19.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
eng PNK 1947 'OAS', place, carbush 74 km from Karasburg. 'Nama: ǀ OAS = ort, an dem man (irgendwas) Leengnete. H. Vedder '. Oberholzer JM 1973 Housewife Questionnaire 'OAS, Farm No. 29 Dist. Karasburg, about 80 km northeast of Karasburg on the road to Aroab. Means 'lime impassion where the water is', because here is a fountain where slate is tackled with lime. It was one of their dwellings in the namath time. Where the dwelling is currently standing, the hole in which they kept the meat cool. On the farm is another pit where the remnants of the Nama chief's kraal are '. Krenz FK 1974 Farmer Note 'If it goes to Hole, then it is ǀ O = Stink: ǀ OAS = Stinkgat (the water had a smell)'
afr PNK 1947 'Oas', plaas, daarop motorbushalte 74 km van Karasburg. 'Nama: ǀOas = Ort, an dem man (irgendetwas) leugnete. H. Vedder'. Oberholzer JM 1973 Huisvrou Vraelys 'Oas, plaas nr 29 dist. Karasburg, ongeveer 80 km noordoos van Karasburg op die pad na Aroab. Beteken ‘Kalkaanpaksel waar die water is’, omdat hier 'n fontein is waar leiklippe aangepak is van kalk. Dit was in die Namatyd een van hulle woonplekke. Waar die woonhuis tans staan, was die gat waarin hulle die vleis koel gehou het. Op die plaas is nog 'n kuil waar die oorblyfsels van die Nama-hoofman se kraal te sien is'. Krenz FK 1974 Boer Aantekening 'As dit om as vir gat gaan, dan is dit ǀo = stink: ǀOas = Stinkgat (die water het 'n reuk gehad)'
Description
eng Dr. Vedder, without the knowledge of the local or environmental factors, risked a probability statement. Mrs. Oberholzer obviously goes out of a globalized form of Namaǃ (K) o- = lime. But we believe Mr Krenz looked because the adjacent farm 'stinkdorn' [No. 28] is called. OAS [No 291 is at the highway to Aroab and in the early days was an important strain at the source; The -s is the normal location exit for fountain and wells.
afr Dr Vedder het, sonder die kennis van die plaaslike of omgewingsfaktore, ’n waarskynlikheidsverklaring gewaag. Mev. Oberholzer gaan klaarblyklik uit van ’n geglottaliseerde vorm van Nama ǃ(k)o- = kalk. Maar ons meen dat mnr Krenz gelyk het, omdat die aangrensende plaas 'Stinkdorn' [nr 28] heet. Oas [nr 291 le aan die hoofweg na Aroab en was in die vroeë dae ’n belangrike uitspanning by die bron; die -s is die normale lokativerende uitgang vir fontein- en putsname.
page start
949

Item sets