ǁKhaeb

Hierdie Kais, nou gespel Khaais, ook op kaart van die landmeter-generaal 1972, is plaas nr 153, dist. Karasburg, aan die hoofpad waar dit die Oran- jerivier nader by Velloorsdrift. Die -s is ook hier die lokativeerder van ’n fontein, die beginpunt van die huidige plaasnaam, by Nama ǀǀkhae-s = sand, so ongeveer 'Sandfontein'.

About this item

Identifier
1684_SKCPN
Title
ǁKhaeb
Alternative Title
Khaib, Kaib
Georeference Sources
S 2718/2719
longitude
18.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKhaeb**
ǁKhaeb
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀKhaib R.', vloeirigting oossuidoos. Kiepert 1893 kaart 'ǀǀKaib FI.' Veillet s.j. kaart 'Khaib Riv.'
Description
afr Hierdie Kais, nou gespel Khaais, ook op kaart van die landmeter-generaal 1972, is plaas nr 153, dist. Karasburg, aan die hoofpad waar dit die Oran- jerivier nader by Velloorsdrift. Die -s is ook hier die lokativeerder van ’n fontein, die beginpunt van die huidige plaasnaam, by Nama ǀǀkhae-s = sand, so ongeveer 'Sandfontein'.
page start
696

Item sets