Kammakams

Dit geld hier die plaas Kamkuip nr Gor.Q. 5-29 op 2821 BB/2822 AA, oostelik van Upington. Opvallend hoe daar 'gesoek' is na 'n verklaring wat on- middellik duidelik is met mnr Engelbrecht se aanduidings tot grondslag, nl. soos Nama ǃgam = 'tief' (Rust 1960 DNW 61), wat ooreenstem met die Kam- van die plaasnaam (vir wisseling k x g vgl. 5 A 3), en Nama ǀui-b = 'Fels, Berg' (Rust 21), wat ooreenstem met die plaasnaam se -kui-p, waar -kui-p die ouer gevelariseerde uitspraak is van die latere Nama ǀ(k)ui-p, letterlik dan 'Diepklip'. Wat die verklaring absoluut seker maak, is dat die aangrensende plaas (suidwestelik van Kamkuip) nr Gor. Q. 2-69 'Diepklip' heet, d.w.s. die een deel van die ou plaas bewaar sy ou, oorspronklike Khoekhoense naam 'Kamkuip', en die ander deel (waarskynlik by onderverdeling) dra sy ver- taalde Afrikaanse naam, 'Diepklip'. Wat die diep klip is, weet ons nie seker nie, miskien ’n kolk?

About this item

Identifier
1507_SKCPN
Title
Kammakams
Alternative Title
Kammakams
Georeference Sources
S 2718
longitude
18.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Alexander JF 1836 EDIA / 208 'Ascending a hill, we off-saddled on the other side, in a narrow valley...at a place called Kama Kams...'
Description
afr Dit geld hier die plaas Kamkuip nr Gor.Q. 5-29 op 2821 BB/2822 AA, oostelik van Upington. Opvallend hoe daar 'gesoek' is na 'n verklaring wat on- middellik duidelik is met mnr Engelbrecht se aanduidings tot grondslag, nl. soos Nama ǃgam = 'tief' (Rust 1960 DNW 61), wat ooreenstem met die Kam- van die plaasnaam (vir wisseling k x g vgl. 5 A 3), en Nama ǀui-b = 'Fels, Berg' (Rust 21), wat ooreenstem met die plaasnaam se -kui-p, waar -kui-p die ouer gevelariseerde uitspraak is van die latere Nama ǀ(k)ui-p, letterlik dan 'Diepklip'. Wat die verklaring absoluut seker maak, is dat die aangrensende plaas (suidwestelik van Kamkuip) nr Gor. Q. 2-69 'Diepklip' heet, d.w.s. die een deel van die ou plaas bewaar sy ou, oorspronklike Khoekhoense naam 'Kamkuip', en die ander deel (waarskynlik by onderverdeling) dra sy ver- taalde Afrikaanse naam, 'Diepklip'. Wat die diep klip is, weet ons nie seker nie, miskien ’n kolk?
page start
629

Item sets