Kotzekous

Volgens hulle onderskeie pre-Lepsiaanse stelsels is Knudsen en Kroenlein se ’’Kosis en Gorth se fKosis te lees as IKosis. Heinrichs se IKosis en Zuurberg le albei aan die Goageb (Konkiep), Zuurberg is plaas nr 48 op S 2616/2617. Oor die suigkonsonant is daar dus geen onsekerheid nie. Die Ko- is soos Nama ǃkho- wat saam met die plekbenoemende suffiks -si- kan beteken, afhangende van die toon, 'Plek waar gevang/gegryp is', 'Kalk(grond)plek', 'Pypplek', of met die sing. fern, -s as indeks van ’n fonteinnaam, 'Vang-', 'Kalk-' of 'Pypfontein'. Volgens navraag by mnr Olsen JWO 1974 is dit waarskynlik 'Kalkfontein', fontein ook op Kriegskarte. Ligging; suidoos van Bethanien.

About this item

Identifier
1904_SKCPN
Title
Kotzekous
Alternative Title
Kotzekous
Georeference Sources
S 2718/2719
longitude
18.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Ongetekende 1973 Vraelys 'Kotzekous, plaas nr 79, dist. Keetmanshoop, 110 km noord van Karasburg. Klappers voor die k- van Kot- en van -kous. Beteken ‘Gryp haar aan die tsoas (-tze-) en gooi haar neer’, volgens legende gese van 'n ou meid wie se trae gang die vlugtendes te veel teengehou het'.
Description
afr Volgens hulle onderskeie pre-Lepsiaanse stelsels is Knudsen en Kroenlein se ’’Kosis en Gorth se fKosis te lees as IKosis. Heinrichs se IKosis en Zuurberg le albei aan die Goageb (Konkiep), Zuurberg is plaas nr 48 op S 2616/2617. Oor die suigkonsonant is daar dus geen onsekerheid nie. Die Ko- is soos Nama ǃkho- wat saam met die plekbenoemende suffiks -si- kan beteken, afhangende van die toon, 'Plek waar gevang/gegryp is', 'Kalk(grond)plek', 'Pypplek', of met die sing. fern, -s as indeks van ’n fonteinnaam, 'Vang-', 'Kalk-' of 'Pypfontein'. Volgens navraag by mnr Olsen JWO 1974 is dit waarskynlik 'Kalkfontein', fontein ook op Kriegskarte. Ligging; suidoos van Bethanien.
page start
768

Item sets