Huns

Rust is hier vollediger as Kroenlein 1889 Wortschatz 256 wat die 'Platz bei Bethanien' vertaal as 'Sand-Haaren'. ǀNowos beteken verhaar en ook (soos hier) vervel, ǃhu-b is land, grond, sand, dus: die 'Plek (-s) waar die sand (ǃhu-) verhaarde slangvelle (ǀnowo-) het'. Die -wos het, miskien volksetimologies, op sommige kaarte oorgegaan tot -bos, sodat Hunobos ’n misleidende voorkoms verkry het. Die uitgang -s toon aan dat die beginpunt die fontein was. Nou leef die ou naam nog net vertaald voort as Sandverhaar, plaas nr 80, daarop ook 'n spoorwegstasie aan die rivier wat deur die plaas loop. Die plaas le wes van Seeheim en suidoostelik van Bethanien.

About this item

Identifier
1382_SKCPN
Title
Huns
Alternative Title
Huns
Georeference Sources
S 2717
longitude
17.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Schmelen 1814 Reisen Moritz 28/4 208 'Fanden etwas Wasser...am Nachmit- tag kamen wir nach Hans-Quelle'. Alexander JE 1837 EDIA 2 237 'We made a short march...and reached the Hoons, or turn round river...' Kleinschmidt 1842 Tagebuch Moritz 28/4 246 'Sonntag...fuhren wir bis zu der... Quelle Hoens (Huns, d.h. Umkehr), welche vom Oranjeflusse aus das erste feste Wasser ist'. Knudsen 1842 Moritz 29/4 140 '[Die landskap] mit mehr Variation und mehr zerrissen als die ostliche Decke, bis in die Gegend von Huns erstrecken und sich mit den Bergen von Kaidaus am Oranjefluss vereinigen...' Hahn CH 1848 Quellen 25 36 '...zwischen 'Huns [lees: 11Huns] und dem Orangefluss...' Hahn JS 1852 Reise Moritz 29/4 246 'Unsere Reise von 'Hunds [lees: ǀǀHunds] bis zum Grossfluss fuhrte nur an wenig Wasserstellen voruber...' Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀHuns'. Veillet s.j. kaart 'Huns Post Office', op 2716 BD. Opmeting-SWA s.j. naamlys 'Huns', rivier, ens.
Description
afr Rust is hier vollediger as Kroenlein 1889 Wortschatz 256 wat die 'Platz bei Bethanien' vertaal as 'Sand-Haaren'. ǀNowos beteken verhaar en ook (soos hier) vervel, ǃhu-b is land, grond, sand, dus: die 'Plek (-s) waar die sand (ǃhu-) verhaarde slangvelle (ǀnowo-) het'. Die -wos het, miskien volksetimologies, op sommige kaarte oorgegaan tot -bos, sodat Hunobos ’n misleidende voorkoms verkry het. Die uitgang -s toon aan dat die beginpunt die fontein was. Nou leef die ou naam nog net vertaald voort as Sandverhaar, plaas nr 80, daarop ook 'n spoorwegstasie aan die rivier wat deur die plaas loop. Die plaas le wes van Seeheim en suidoostelik van Bethanien.
page start
588

Item sets