Karios

Saamgestel uit =f=khari = klein, en ǃhu-b = land, met Nama as tussenlid. Ou naam vir die huidige distrik Namakwaland in die noordweste van die Kaap- provinsie, en is gebruik as teenstelling vir Groot-Namakwaland soos die suideiike helfte van Suidwes-Afrika onder die 24e breedtegraad genoem is.

About this item

Identifier
1586_SKCPN
Title
Karios
Alternative Title
Karios
Georeference Sources
S 2717
Relation
k KARIOUS, KHARIOUS
longitude
17.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Landmeter-generaal 1972 kaart 'Karios', plaas nr 8, dist. Karasburg.
Description
afr Saamgestel uit =f=khari = klein, en ǃhu-b = land, met Nama as tussenlid. Ou naam vir die huidige distrik Namakwaland in die noordweste van die Kaap- provinsie, en is gebruik as teenstelling vir Groot-Namakwaland soos die suideiike helfte van Suidwes-Afrika onder die 24e breedtegraad genoem is.
page start
660

Item sets