Kanis(Rivier)

Verskeie vindplase, en almal wat ’n suigkonsonant aangee, skryf die =f=. Die rivier is 4= K(h)anibib, die bad, die fontein en die uitspanning op die trekroete, almal op die rivieroewer, is die ^ K.(h)anibis. Alleen Kroenlein gee 'n afleiding, die bron verklaar hy as 'Neumondquelle', 'Nuwemaanfontein'. Hierdie inlandse naam vir die fontein (gelee effens noordwes van Horingkrans) het nie as plaasnaam bewaar gebly nie, die rivier het egter sy ou naam behou. Opmeting skryf die naam Kanibes en plaas die rivier ong. 27 km noord van Berseba (blad Gibeon).

About this item

Identifier
1529_SKCPN
Title
Kanis(Rivier)
Alternative Title
Kanis(Rivier)
Georeference Sources
S 2716
longitude
16.5
latitude
-27.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Christian M 1974 Drywer Gesprek 'Kanis is die eland'.
Description
afr Verskeie vindplase, en almal wat ’n suigkonsonant aangee, skryf die =f=. Die rivier is 4= K(h)anibib, die bad, die fontein en die uitspanning op die trekroete, almal op die rivieroewer, is die ^ K.(h)anibis. Alleen Kroenlein gee 'n afleiding, die bron verklaar hy as 'Neumondquelle', 'Nuwemaanfontein'. Hierdie inlandse naam vir die fontein (gelee effens noordwes van Horingkrans) het nie as plaasnaam bewaar gebly nie, die rivier het egter sy ou naam behou. Opmeting skryf die naam Kanibes en plaas die rivier ong. 27 km noord van Berseba (blad Gibeon).
page start
639

Item sets