ǂHâǁkhaes

Kleinschmidt se opgawe is (volgens die stelsel van Knudsen geskryf) te lees as Hain-ǀǀaip. Die eerste lid is soos Nama hai-b, gemeenslagtige mv. hein- = borne, die tweede soos Nama ǀǀai- wat besit uitdruk (vgl. o.a. Rust 1960 DNW s.v. 'eigen' op 16), 'Boombesittende' of 'Boomryke rivierloop', met indeks (ml. ekv.) -p (-b) vir langerige plekke soos rivier e.d.m.

About this item

Identifier
1164_SKCPN
Title
ǂHâǁkhaes
Alternative Title
Hakais
Georeference Sources
S 2717 AD
longitude
17.375
latitude
-27.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Hâǀǀkhaes**
ǂHâǁkhaes
Source
afr Hahn 1879 kaart ' ^=Ha-ǀǀkhais', uitspanning by bron, op 21° 23' 17° 4'. Sprigade-Moisel 1904 kaart 'Hakais', dieselfde koordinate.
Description
afr Kleinschmidt se opgawe is (volgens die stelsel van Knudsen geskryf) te lees as Hain-ǀǀaip. Die eerste lid is soos Nama hai-b, gemeenslagtige mv. hein- = borne, die tweede soos Nama ǀǀai- wat besit uitdruk (vgl. o.a. Rust 1960 DNW s.v. 'eigen' op 16), 'Boombesittende' of 'Boomryke rivierloop', met indeks (ml. ekv.) -p (-b) vir langerige plekke soos rivier e.d.m.
page start
512

Item sets