Koo(Pan), Ook Koo(Pan-Noord), En (-Suid)

About this item

Identifier
1884_SKCPN
Title
Koo(Pan), Ook Koo(Pan-Noord), En (-Suid)
Alternative Title
Koo(Pan), Ook Koo(Pan-Noord), En (-Suid)
Georeference Sources
K 2720 AB/AD, K 2620 DC, K 2720 AD
longitude
20.375
latitude
-27.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr PNK 1955 'Koopan-Noord'. Dist. Gordonia, 290 km van Upington. Khoekhoens. 'Flier is ’n groot pan op die plaas met kalkrante. Koo beteken Kalkklip. RD Strachan'. PNK sonder datum ' Koopan-Suid' . Dist. Gordonia. ' Dit is 'n Boesmanwoord wat beteken Kalkpan. Uitspraak Tjoopan, die eerste lettergreep word met ’n klikklank uitgespreek'. Van Vreeden 1965 TVV 21/3 Julie 1965 11 'Koopan, noordwes van Askham (Gordonia-dist.), uit Nama korob = kalk...' Engelbrecht C 1973 Boer Vraelys 'Koopan, plaas, motorbushalte, vulstasie, tussen Askham en Noenieput, dist. Gordonia. Beteken ‘Soutpan’, groot soutpan vorm deel van die plaas. Volgens oorlewering is Koo of Tjo (klapklank en o soos by ot) sout, dus: Soutpan. Informant Jan Boesman'.
page start
760

Item sets