Haixab

Hiervolgens soos Nama ǀǀhei lǀǀhail 'fortlaufen, wegrennen', en ǀai- [ǀae] = 'Feuer' (Kr.-R. 1969 NW resp. 177 en 10). Blydeverwacht vertaal nie die ou naam nie, dit is 'n vervangende naam met idealistiese strekking, nou van die plaasmr 72, dist. Karasburg, aan die Gaiab gelee. Hierop was ook die bron wat op ’n tyd die naam van 'Hoole’s Fountain' gedra het. Die beste vertaling is soos gegee deur mnr Boonzaaier.

About this item

Identifier
1154_SKCPN
Title
Haixab
Alternative Title
Haichab
Georeference Sources
S 2620 CC
longitude
20.125
latitude
-26.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Haixab**
Haixab
Source
afr Kiepert 1893 kaart 'Haigab', riviertjie wat in Molopo vloei op K 2720. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Haichab', riviertjie by Rietfontein, S 2620.
Description
afr Hiervolgens soos Nama ǀǀhei lǀǀhail 'fortlaufen, wegrennen', en ǀai- [ǀae] = 'Feuer' (Kr.-R. 1969 NW resp. 177 en 10). Blydeverwacht vertaal nie die ou naam nie, dit is 'n vervangende naam met idealistiese strekking, nou van die plaasmr 72, dist. Karasburg, aan die Gaiab gelee. Hierop was ook die bron wat op ’n tyd die naam van 'Hoole’s Fountain' gedra het. Die beste vertaling is soos gegee deur mnr Boonzaaier.
page start
508

Item sets