Has

Die inlandse naam toevallig bewaar. Die Harun- (met uitgang -n) is comm. pi. by ǀharu-b = biesie, ook matjies van biesies gemaak, die -(c)ka is waarskynlik soos Ou-Kaaps (ǃ)ka of allofoniese byvorme daarvan vir 'rivier' (HOTT 430), dus 'Biesiesrivier' of beter 'Matjiesrivier'. Die huidige naam Matjiesrivier is dus 'n letterlike vertaling van die ou inlandse naam HARUNCKA. Dit is gelee ten ooste van die Keurboomsrivier. Die groot nasionale pad gaan oor die bolope van die rivier. Dit is gelee in die distrik Knysna. Op die Topografiese reeks 1973 vel 3322 Oudtshoorn word ’n winkel aangedui 'Matjiesfontein' wat sy naam van hierdie rivier gekry het en op sy beurt, in sy geheel of ten dele, letterlik uit Khoekhoens vertaal is.

About this item

Identifier
1220_SKCPN
Title
Has
Alternative Title
Has
Georeference Sources
K 2620 CC
longitude
20.125
latitude
-26.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
ou naam van Rietfontein
Source
afr Weber FW 1873 Quellen 8 103 'eine Reise nach 11Has zum Dirk Vilander'. Ibid. <9118 'Von Mooirivier hatten wir noch 2j Std. zu reiten bis ǀǀHas...'i Ibid 8 120 'Im Westen ist ǀǀHas von einem Fluss begrenzt...' Fenchel T 1881 Quellen 18 45 'Der nachste Ort...war ǀǀHas, zu deutsch ‘Schlucht’.' Wandres 1885 Quellen 9 7 '...verliess ich mit Geschw. Papst Warmbad und kam...auf ǀǀHas an...ǀǀHas, dicht beim 20. Langegrad und genau ostlich von Keetmanshoop gelegen, ragt wie eine steinige Landzunge in die Kalahari S.S.O. hinein...' Papst H 1885 Quellen 23 43 'Die neue Station hat wie die iibrigen Stationen in Gross-Namaland 2 Namen. Der urspriingliche Name ist 11Has und bedeutet ‘Bergschlucht’, wohl von den Namas nach der in der Nahe befindlichen Schlucht genannt, durch die der Weg nach Keetmanshoop fuhrt ... Man hort statt 11Has die Namen Khas oder Knas sagen... Die Bastards nennen ihn Rietfontein nach dem Riet, das an der Quelle wiichst. Wir gebrauchen nun den holliindischen Namen fur unsere Station'. Ibid. 23 bl 'Auf einzelnen englischen Karten ist unser Platz...niemals mit dem Namen Rietfontein sondern Khas bezeichnet...' Kiepert 1893 kaart (soos Hahn Th 1879 kaart) ' =f=Has F(luss)', maar Von Francois 1894 kaart 'ǀǀHas R.'; Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Rietfontein (Has)' op hoogte K 2620 CC. Schultze 1904-5 ANUK 167 'ǀǀHas (nicht =)=Has), Rietfontein (Sud)...'
Description
afr Die inlandse naam toevallig bewaar. Die Harun- (met uitgang -n) is comm. pi. by ǀharu-b = biesie, ook matjies van biesies gemaak, die -(c)ka is waarskynlik soos Ou-Kaaps (ǃ)ka of allofoniese byvorme daarvan vir 'rivier' (HOTT 430), dus 'Biesiesrivier' of beter 'Matjiesrivier'. Die huidige naam Matjiesrivier is dus 'n letterlike vertaling van die ou inlandse naam HARUNCKA. Dit is gelee ten ooste van die Keurboomsrivier. Die groot nasionale pad gaan oor die bolope van die rivier. Dit is gelee in die distrik Knysna. Op die Topografiese reeks 1973 vel 3322 Oudtshoorn word ’n winkel aangedui 'Matjiesfontein' wat sy naam van hierdie rivier gekry het en op sy beurt, in sy geheel of ten dele, letterlik uit Khoekhoens vertaal is.
page start
532

Item sets