ǀHaiǃnâbes

Beteken 'Vaalgras', of in die woorde van Weber, 'Blondgras', en is dieselfde as HEIGASEB alw., maar hier net sonder die uitgang -(s)eb, dit le ook op presies dieselfde koordinate, m.a.w. Haigas is 'n 'verkorte' vorm van die huidige naam Haigaseb. In die vroee jare was dit ’n waterplek, gebruik as ’n werf, ’n uitspanning en oorstaning op die trekroete, nou is dit ’n nedersetting. Die doebletvorm van die naam was al van vroeg af gewoon. In vertaalde vorm kom die naam ook voor/het voorgekom; Adressbuch 1939 noem 'n Faalgras, plaas nr 61 in dist. Gibeon, Vaalgras nr 38 S 2316 BA in Rehoboth-dist., nou in dist. Windhoek, soos die plaas nr 14 op S 2216 AB.

About this item

Identifier
1161_SKCPN
Title
ǀHaiǃnâbes
Alternative Title
Hainabis
Georeference Sources
S 2618 CC
longitude
18.125
latitude
-26.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHaiǃnâbes**
ǀHaiǃnâbes
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Heinabis', bron op S 2618 CC. Budack 1965 Studie 223 'ǀHei-ǃnabes, ‘Vaalpensplek’, ǀhei = vaal; ǃnab = pens. Na informante beweer, verwys hierdie naam na ’n vaal plek in die Xamob (Leeurivier). (Die plek le in die suidooste van die teenswoordige plaas Hainabis nr 132, s.o. van Keetmanshoop).'
Description
afr Beteken 'Vaalgras', of in die woorde van Weber, 'Blondgras', en is dieselfde as HEIGASEB alw., maar hier net sonder die uitgang -(s)eb, dit le ook op presies dieselfde koordinate, m.a.w. Haigas is 'n 'verkorte' vorm van die huidige naam Haigaseb. In die vroee jare was dit ’n waterplek, gebruik as ’n werf, ’n uitspanning en oorstaning op die trekroete, nou is dit ’n nedersetting. Die doebletvorm van die naam was al van vroeg af gewoon. In vertaalde vorm kom die naam ook voor/het voorgekom; Adressbuch 1939 noem 'n Faalgras, plaas nr 61 in dist. Gibeon, Vaalgras nr 38 S 2316 BA in Rehoboth-dist., nou in dist. Windhoek, soos die plaas nr 14 op S 2216 AB.
page start
511

Item sets