Kowas, Khowas

Telkens is genoeg gegee om die plek te situeer. Gowas is nie ’n alternatiewe naam van Pferdeplatz nie, dit is die naam van die plek waar Amraal sy perde aangehou het. Hierdie naam is as plaasnaam bewaar, nl. vir Kowas nr 233, dist. Windhoek, gelee suidoos van die stad en suidwes van Gobabis. Dit beteken soos in die sitate vermeld staan, 'bosluis', volgens Kr.-R. 1969 NW 250-1 'die (rote) Buschlaus (von den Blasen, die durch ihren Biss auf der Haut entstehen...)'. Die fern, -s dui hier aan dat dit op ’n bronnaam betrek kon gewees het.

About this item

Identifier
1935_SKCPN
Title
Kowas, Khowas
Alternative Title
Kowas, Khowas
Georeference Sources
S 2618 CC
longitude
18.125
latitude
-26.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Hahn Th 1879 kaart ' =ǀ= Khowas', uitspanning aan Lowenrivier. Veillet s.j. kaart 'Khowas. Village'. Kiepert 1893 kaart ' =)= Kowas'. Von Francois 1894 kaart 'Buschlaus (Kowas)'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kowas (Boschluis)', bron in Lowenrivier. Almal op S 2618 CC.
Description
afr Telkens is genoeg gegee om die plek te situeer. Gowas is nie ’n alternatiewe naam van Pferdeplatz nie, dit is die naam van die plek waar Amraal sy perde aangehou het. Hierdie naam is as plaasnaam bewaar, nl. vir Kowas nr 233, dist. Windhoek, gelee suidoos van die stad en suidwes van Gobabis. Dit beteken soos in die sitate vermeld staan, 'bosluis', volgens Kr.-R. 1969 NW 250-1 'die (rote) Buschlaus (von den Blasen, die durch ihren Biss auf der Haut entstehen...)'. Die fern, -s dui hier aan dat dit op ’n bronnaam betrek kon gewees het.
page start
782

Item sets