ǁHarexab

Hier is by Hoon wel sprake van die Phaeoptilon spinosum Radik. (Ponnighaus 1931 Joernaal 6 21), volksname bloudoringbos, brosdoring, in Nama ǀǀarib, of beter miskien, van die Grewia flava of rosyntjiebessie. Hierdie plaas nr 142 le weswaarts van Warmbad.

About this item

Identifier
1196_SKCPN
Title
ǁHarexab
Alternative Title
Harichab
Georeference Sources
S 2616 DD/2716 BB
longitude
16.875
latitude
-26.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀHarexab
ǁHarexab
Source
afr Bosman DA 1973 Boer Vraelys 'Harichab, beteken ‘Vol doringboomblomme'. Swartbooi K. 1974 Kantoorbode Gesprek 'Dit is nou die plek wat baie nat is, ǀaris is'
Description
afr Hier is by Hoon wel sprake van die Phaeoptilon spinosum Radik. (Ponnighaus 1931 Joernaal 6 21), volksname bloudoringbos, brosdoring, in Nama ǀǀarib, of beter miskien, van die Grewia flava of rosyntjiebessie. Hierdie plaas nr 142 le weswaarts van Warmbad.
page start
527

Item sets