ǂKhaiǂkhais

Both give the name of a pan, actually pans. They are situated on the farm 'Schwarzbrunn' No. 238, adjacent to 'Salzal' 239. The old Khoekhoense name has become unused. It seems the meaning is related to Nama ╪ Kei [╪ khai] = 'Gliinzen, ergliinzen' (Kr.- s of the Fri. . The pans are located in the Keetmanshoop district, northwestern of Aroab.

About this item

Identifier
4092_SKCPN
Title
ǂKhaiǂkhais
Alternative Title
Keikeis
Georeference Sources
S 2619 CB
longitude
19.375
latitude
-26.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Khai╪khais
ǂKhaiǂkhais
Source
eng Of Francois 1894 Map 'Keikeis'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kei Keis'
afr Von Francois 1894 kaart 'Keikeis'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kei- keis'
Description
eng Both give the name of a pan, actually pans. They are situated on the farm 'Schwarzbrunn' No. 238, adjacent to 'Salzal' 239. The old Khoekhoense name has become unused. It seems the meaning is related to Nama ╪ Kei [╪ khai] = 'Gliinzen, ergliinzen' (Kr.- s of the Fri. . The pans are located in the Keetmanshoop district, northwestern of Aroab.
afr Albei gee die naam van ’n pan, eintlik panne. Hulle word gesitueer op die plaas 'Schwarzbrunn' nr 238, grensend aan 'Salztal' 239. Die ou Khoekhoense naam het in onbruik geraak. Dit lyk of die betekenis verband hou met Nama ╪ kei [ ╪ khai] = 'gliinzen, ergliinzen' (Kr.-R. 1969 NW 236), waarvan +khai-╪khai-s die gei'ntensiveerde vorm is (met die -s van die vr. ekv. as aanduiding dat dit hier ’n pannaam is). Die glinstering kom vanweë die skittering van die sontrale wat deur die afsetting van die sout- neerslag weerkaats word. Salztal is op die Kriegskarte nog ingeskryf as 'Zoutpiits'. Die panne is geleë in die distrik Keetmanshoop, noordweste- lik van Aroab.
page start
_498

Item sets