ǃHauǁnâib

In SWA heet so 'n wegsakkende rivier TSUMIS alwaar. Kenhardt le op die oewer van die Hartebeesrivier wat net wes van Kakamas in die Oranjerivier vloei. Die Hartebees- is eintlik die voortsetting van die Sakrivier na sy versan- ding en herverskyning. Alleen Gordon het o.w. die inlandse naam vir ons bewaar. Die -kaap is 'rivier' in Ou-Kaaps (HOTT 430), in Nama gedevelariseer tot ǃ(k)ab. Dit is moeiliker om met sekerheid die Ou-Kaapse Hau- met moderne Nama te identifiseer, omdat daar heelwat moontlikhede is waar die begrip '(weg)sak, versand' of 'verdwyn' by denkbaar is, want ons gaan van die veronderstelling uit dat, soos Hartebeesrivier, ook Sakrivier ’n vertaling uit Khoekhoens is. Ons ag die volgende moontlik, nl. dat die Hau- verbindbaar is met Nama ǀǀhawu = 'irren.Jrre gehen', of beter, met lhawu = 'weglaufen' (Kr.-R. 1969 NW 164en 171), 'Verdwaal-' of 'Weglooprivier'.

About this item

Identifier
1234_SKCPN
Title
ǃHauǁnâib
Alternative Title
Hauneib, Hounaib, Houneib
Georeference Sources
S 2618 CA
Relation
k NOUNAIB
longitude
18.125
latitude
-26.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃHauǀǀnâib**
ǃHauǁnâib
Source
afr Von Francois 1894 kaart 'Hauneik', berg, 2618 CA I lees die Hauneik as Hauneib]; Ibid, by Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk. Schultze 1904-5 ANUK 167 ' ǃHau-ǀǀnaib, eine Spitzkoppje, rechts...von der Pad zwischen Ouros und Stampriet'. Budack 1965 Studie 224 ' ǃH6u-ǀǀnaib ‘Riem-om-die-kop', ǃhoub = riem; ǀǀnai = ‘die middellyf met ’n riem omgordel'; hierdie pleknaam...het betrekking op 'n kop wat na bewering vandag Haunaib genoem word. Die volgende gedagte het tot die benoeming aanleiding gegee; ‘die kop lyk asof jy dit met 'n riem kan omgordel'...' Kroenlein-Rust 1969 NW 274 'Nounaib: Name einer ostlich von Keet- manshoop liegenden Bergkuppe (‘Gurtriemen')', by lemma ǀǀnai, sublemma ǃhou-ǀǀnaib.
Description
afr In SWA heet so 'n wegsakkende rivier TSUMIS alwaar. Kenhardt le op die oewer van die Hartebeesrivier wat net wes van Kakamas in die Oranjerivier vloei. Die Hartebees- is eintlik die voortsetting van die Sakrivier na sy versan- ding en herverskyning. Alleen Gordon het o.w. die inlandse naam vir ons bewaar. Die -kaap is 'rivier' in Ou-Kaaps (HOTT 430), in Nama gedevelariseer tot ǃ(k)ab. Dit is moeiliker om met sekerheid die Ou-Kaapse Hau- met moderne Nama te identifiseer, omdat daar heelwat moontlikhede is waar die begrip '(weg)sak, versand' of 'verdwyn' by denkbaar is, want ons gaan van die veronderstelling uit dat, soos Hartebeesrivier, ook Sakrivier ’n vertaling uit Khoekhoens is. Ons ag die volgende moontlik, nl. dat die Hau- verbindbaar is met Nama ǀǀhawu = 'irren.Jrre gehen', of beter, met lhawu = 'weglaufen' (Kr.-R. 1969 NW 164en 171), 'Verdwaal-' of 'Weglooprivier'.
page start
537

Item sets