Kodaos

Kalk' is in Nama ǃkho-b, ǃkoro-b, volgens Krenz FK 1974 Boer Aanteke- ning ook Ikubus = 'Kalkplatz'. Die patrys, eintlik die fasant of frakolien, is in Nama ǃnobo-s, wat vokalies goed ooreenstem met die plaasnaam, en dan met wisseling van k- en n-, wat dikwels voorkom (5 D 5). Vgl. Kr.-R. 1969 NW 300 'Inowos: der ‘Fasan’ (von seiner ‘schiittelnden’ Gangart)', met die gewone wisseling -b- en -w-. Die -s se dat die beginpunt van die plaasnaam waarskynlik 'n fontein was. Dus: 'Kalkplek' of 'Fasantfontein', taalkundig gesien.

About this item

Identifier
1805_SKCPN
Title
Kodaos
Alternative Title
Kodaos
Georeference Sources
S 2616 DA
longitude
16.625
latitude
-26.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kodaos', ’n bron.
Description
afr Kalk' is in Nama ǃkho-b, ǃkoro-b, volgens Krenz FK 1974 Boer Aanteke- ning ook Ikubus = 'Kalkplatz'. Die patrys, eintlik die fasant of frakolien, is in Nama ǃnobo-s, wat vokalies goed ooreenstem met die plaasnaam, en dan met wisseling van k- en n-, wat dikwels voorkom (5 D 5). Vgl. Kr.-R. 1969 NW 300 'Inowos: der ‘Fasan’ (von seiner ‘schiittelnden’ Gangart)', met die gewone wisseling -b- en -w-. Die -s se dat die beginpunt van die plaasnaam waarskynlik 'n fontein was. Dus: 'Kalkplek' of 'Fasantfontein', taalkundig gesien.
page start
729

Item sets