Kuikop(Berg)

Die gewone wisseling K- en G- is weer hier, nl. van asem en stem; in die gewone omgangstaal van die Blankes oorheers die uitspraak met die K-, soos ook uit die spelling vandag nog blyk vir die plase Kuibis nr 36, Klein Kuibis- Nord nr 38, Klein Kuibis-Suid nr 100, en Kuibis-Noord nr 168. Die stasie se spelvorm is ’n modernisering, nl. Guibes, so aangepas op aanbeveling van dr Vedder (vgl. Spoorwegrooster). Die -s (fern, genus) laat vermoed dat die beginpunt 'n bron of oop waterplek was, genoem, natuurlik, na die melkbos of -tou daar, wel die Euphorbia mauritanica (Smith 1966 CNSAP 335). 'Melkbosvlakte' is pastor Rust se vertaling. Kyk verder Vedder. Die klinkerwisseling in -bes/-bis is normaal.

About this item

Identifier
1976_SKCPN
Title
Kuikop(Berg)
Alternative Title
Kuikop(Berg)
Georeference Sources
S 2615 CB
longitude
15.375
latitude
-26.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Heinrichs F 1896 Quellen 4 92 'Die Bethanier...erklarten, dass sie...nur den Landstreifen bis zum Kuikop im Sande (in der Niihe von ǀU-ǀǀgama, westlich) abgetreten hatten'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kuikop', ’n kop op genoemde graadvierkant. Schultze 1904-5 ANUK 164 'Gui-ǃgub, der Kuikopberg, nach den Euphor- bienbiischen = guiti, die hier auftreten (ǃgub = Hinterschurz)'.
Description
afr Die gewone wisseling K- en G- is weer hier, nl. van asem en stem; in die gewone omgangstaal van die Blankes oorheers die uitspraak met die K-, soos ook uit die spelling vandag nog blyk vir die plase Kuibis nr 36, Klein Kuibis- Nord nr 38, Klein Kuibis-Suid nr 100, en Kuibis-Noord nr 168. Die stasie se spelvorm is ’n modernisering, nl. Guibes, so aangepas op aanbeveling van dr Vedder (vgl. Spoorwegrooster). Die -s (fern, genus) laat vermoed dat die beginpunt 'n bron of oop waterplek was, genoem, natuurlik, na die melkbos of -tou daar, wel die Euphorbia mauritanica (Smith 1966 CNSAP 335). 'Melkbosvlakte' is pastor Rust se vertaling. Kyk verder Vedder. Die klinkerwisseling in -bes/-bis is normaal.
page start
796

Item sets