ǂKhoexas

Dit is hier ’n pan (Koichab Depression), en ’n rivier, nou gespel Koichab op die kaart 1972 van die landmeter-generaal, genoem na die =j=khoe-bos, 'n brakbos of Salsola sp., die as waarvan in die voorbereiding van seep gebruik word, vgl. Kr.-R. 1969 NW 249. Kyk ook KNICHAB. die ouer vorm.

About this item

Identifier
1847_SKCPN
Title
ǂKhoexas
Alternative Title
Koichas
Georeference Sources
S 2618
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Khoexas**
ǂKhoexas
Source
afr PNK-SWA s.j. (19551 per pastor HK Diehl snr 'Koichab: Guixab = reich an Milchbusch; =f=Koixab = reich an dem Futterbusch =f= kois'. Budack 1965 Studie 228 ' =f=Koexas, ‘ =f=Koebosryk': =f=koe = ’n soort brakbos...met vetplantblare wat baie voedingswaarde vir skape het; -xa = ... oorvloed aan iets he. (Die teenswoordige Koichas in die suidooste van Tses-reservaat)'.
Description
afr Dit is hier ’n pan (Koichab Depression), en ’n rivier, nou gespel Koichab op die kaart 1972 van die landmeter-generaal, genoem na die =j=khoe-bos, 'n brakbos of Salsola sp., die as waarvan in die voorbereiding van seep gebruik word, vgl. Kr.-R. 1969 NW 249. Kyk ook KNICHAB. die ouer vorm.
page start
745

Item sets