ǂKharidabeb / ǂKharidaweb

Karichab nr 39 le reg oos van Maltahohe aan die grootpad en aan die boloop van die Hutup. Hahn verklaar die naam nie, hy gee egter die suigkonsonant wat ook die ander het. Dr Vedder se poetisering wyk heelwat af van die verklaring van Bernhardt-Schmid en Olsen, ’n verklaring wat aansluit by Nama ǀk(h)ari = 'erschlaffen', by =(= ai-ǀkhari = 'sich die Fiisse durchlaufen' (Kr.-R. 1969 NW 218). Hierdie here ken die plaas en behoort veilige wegwysers te wees. Nogtans meen ons dat mnr Otto se verklaring baie aanneemlik is, komende boonop van die plaaseienaar self. By horn is die grondwoord dan soos Nama ǀari = 'auftrocknen (Wasser, Fett)' (Kr.-R. 1969 NW 14), d.w.s. die huidige Nama het nie meer die velere anlaut, die k-, van vroeer nie.

About this item

Identifier
1576_SKCPN
Title
ǂKharidabeb / ǂKharidaweb
Alternative Title
Karidabeb
Georeference Sources
S 2618
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Kharidabeb, ╪Kharidaweb
ǂKharidabeb / ǂKharidaweb
Source
afr Budack 1965 Studie 226 ' Kari-dabeb, ‘Klein Tamariskplek’, ... =f=kari = klein'.
Description
afr Karichab nr 39 le reg oos van Maltahohe aan die grootpad en aan die boloop van die Hutup. Hahn verklaar die naam nie, hy gee egter die suigkonsonant wat ook die ander het. Dr Vedder se poetisering wyk heelwat af van die verklaring van Bernhardt-Schmid en Olsen, ’n verklaring wat aansluit by Nama ǀk(h)ari = 'erschlaffen', by =(= ai-ǀkhari = 'sich die Fiisse durchlaufen' (Kr.-R. 1969 NW 218). Hierdie here ken die plaas en behoort veilige wegwysers te wees. Nogtans meen ons dat mnr Otto se verklaring baie aanneemlik is, komende boonop van die plaaseienaar self. By horn is die grondwoord dan soos Nama ǀari = 'auftrocknen (Wasser, Fett)' (Kr.-R. 1969 NW 14), d.w.s. die huidige Nama het nie meer die velere anlaut, die k-, van vroeer nie.
page start
657

Item sets