ǂHoasǃāb

In die ou dae ’n werf, by ’n bron aan die Blau- of Hoabrivier, en ’n uitspanning op die trekroete, tans 'n plaas bekend onder sy Duitse vertaling Blau, verdeel in Blau-Ost nr 143-4 en Blau-West 145 (Adressbuch 1939 339-340), gelee in die suide van die Tses-reservaat. Dieselfde naam het ook voorgekom met uitgang -b, kyk HOAB, en vir die vertaling kyk verder HOAB(FLUSS).

About this item

Identifier
1290_SKCPN
Title
ǂHoasǃāb
Alternative Title
Hoasab
Georeference Sources
S 2618
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Hoasǃāb**
ǂHoasǃāb
Source
afr Budack 1965 Studie 224 ' =j= Hoas-ǃab, Blourivier...(Hierdie rivier wat in die suide van Tses-reservaat in 'n NO-SW rigting loop, word deur die Blankes ‘Blouwesrivier’ genoem)'.
Description
afr In die ou dae ’n werf, by ’n bron aan die Blau- of Hoabrivier, en ’n uitspanning op die trekroete, tans 'n plaas bekend onder sy Duitse vertaling Blau, verdeel in Blau-Ost nr 143-4 en Blau-West 145 (Adressbuch 1939 339-340), gelee in die suide van die Tses-reservaat. Dieselfde naam het ook voorgekom met uitgang -b, kyk HOAB, en vir die vertaling kyk verder HOAB(FLUSS).
page start
557

Item sets