ǂHoab

Soos HOABETSAUS, alwaar, behalwe dat die slotlid -ǀau-s ’n fontein is en nie ’n 'puts' nie, die geheel 'Groenslymfontein'; die -s lokativeer met die vroulike uitgang van die genus, soos gewoonlik, bronname, ook hier.

About this item

Identifier
1276_SKCPN
Title
ǂHoab
Alternative Title
Hoab(Fluss, - River, -Rivier)
Georeference Sources
S 2618
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Hoab**
ǂHoab
Source
afr Kroenlein JG 1862 Quellen II 350 ' =f= Hoab (Blau) hat seinen Namen von den vielen blaulichen Schieferbruchstiicken die das Flussbett mit sich fiihrt'. Ibid. aid. 349 '...in =f= Hoas (Blau), ca. 10 Std. zu Pferde von hier geiegen...; 4= Hoabfluss...', Ibid. 1889 Wortschatz 45 'der ^Hoab(blau)-Fluss'. Hahn Th 1879 kaart ' 4=Hoab R.' op hoogte S 2618 AA/AB, dieselfde by Kiepert 1893 kaart; by Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Blau (Hoab) R.'
Description
afr Soos HOABETSAUS, alwaar, behalwe dat die slotlid -ǀau-s ’n fontein is en nie ’n 'puts' nie, die geheel 'Groenslymfontein'; die -s lokativeer met die vroulike uitgang van die genus, soos gewoonlik, bronname, ook hier.
page start
551

Item sets