ǃAbus

Forbes 1965 PTSA 22 het Beutler op die voet gevolg en se oor hierdie naam wat blykbaar vir hierdie plek in onbruik geraak het, o.a. 'their Keyka or Witte River...may have been the upper reaches of the Zeekoe River'. Afgaande op Beutler se vertaling kan ons die Key- identifiseer met Nama ^kei [ 4= khai] = blink, glinster, glans, vgl. Rust 1960 DNW 27, wat metonimies tot die kleurin- druk van 'wit' verskuif het. Die -ka is Ou-Kaaps vir 'rivier', in die vorm al van 1691 af opgeteken (HOTT 430), in Nama geglottaliseer tot ǃ(k)a-b. Keyka sal in vandag se Nama =ǀ= Khai-ǃa(b) wees, 'Blinkrivier' of 'Witwater'.

About this item

Identifier
1683_SKCPN
Title
ǃAbus
Alternative Title
Khabus
Georeference Sources
S 2618
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃAbus**
ǃAbus
Source
afr Kruger JP 1973 Boer Vraelys 'Khabus, plaas nr 146, dist. Keetmanshoop, 30 km noord van dorp met teerpad. Beteken ‘Die plek van die gewere’. Was hoofkwartier van Eisenbahn-Schutztruppen in die Duitse tyd; hier is soldate begrawe wat gesneuwel het teen Hendrik Witbooi'.
Description
afr Forbes 1965 PTSA 22 het Beutler op die voet gevolg en se oor hierdie naam wat blykbaar vir hierdie plek in onbruik geraak het, o.a. 'their Keyka or Witte River...may have been the upper reaches of the Zeekoe River'. Afgaande op Beutler se vertaling kan ons die Key- identifiseer met Nama ^kei [ 4= khai] = blink, glinster, glans, vgl. Rust 1960 DNW 27, wat metonimies tot die kleurin- druk van 'wit' verskuif het. Die -ka is Ou-Kaaps vir 'rivier', in die vorm al van 1691 af opgeteken (HOTT 430), in Nama geglottaliseer tot ǃ(k)a-b. Keyka sal in vandag se Nama =ǀ= Khai-ǃa(b) wees, 'Blinkrivier' of 'Witwater'.
page start
696

Item sets