Huns

Op die oog af is dit te ontleed as Ihuni- = 'gelb (sein, werden)' (Kr.-R. 1969 NW 204) plus -tsama-, die Citrullus lanatus (Smith 1966 CNSAP 470), of bitterwaterlemoen, tsamma in Afrikaans as leenwoord uit Khoekhoens. Die 'Plek (-s) waar die tsammas geel staan/le', of '...waar die geel/gelerige tsam- mas staan/le'. Dit is tsammagebied, die plek is net ten suide van Ramansdrif gelee. Die afleiding lyk goed. Hahn Th 1901 Collectanea 193 maak egter 'n ander verdeling van die lettergrepe. Hy se: 'Suffix Tsa in Ortsnamen. IHuni- tsamas, 8 Meilen [13 km] ostl. von Vuurdood'. Hy stem saam oor die komponent IHuni- ( = geel); die funksie van hierdie -tsa- gee hy nie aan nie, Moontlik sien hy dit as 'gelykend op', 'skynbaar' (vgl. Kr.-R. 377), met die -ma-s as lokatief, so ongeveer 'Plek (-ma-s) wat gelerig lyk'.

About this item

Identifier
1381_SKCPN
Title
Huns
Alternative Title
Huns
Georeference Sources
S 2618
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Huns', bron aan 'n noordelike sytakkie van die Lowenfluss, suidoostelik van Keetmanshoop.
Description
afr Op die oog af is dit te ontleed as Ihuni- = 'gelb (sein, werden)' (Kr.-R. 1969 NW 204) plus -tsama-, die Citrullus lanatus (Smith 1966 CNSAP 470), of bitterwaterlemoen, tsamma in Afrikaans as leenwoord uit Khoekhoens. Die 'Plek (-s) waar die tsammas geel staan/le', of '...waar die geel/gelerige tsam- mas staan/le'. Dit is tsammagebied, die plek is net ten suide van Ramansdrif gelee. Die afleiding lyk goed. Hahn Th 1901 Collectanea 193 maak egter 'n ander verdeling van die lettergrepe. Hy se: 'Suffix Tsa in Ortsnamen. IHuni- tsamas, 8 Meilen [13 km] ostl. von Vuurdood'. Hy stem saam oor die komponent IHuni- ( = geel); die funksie van hierdie -tsa- gee hy nie aan nie, Moontlik sien hy dit as 'gelykend op', 'skynbaar' (vgl. Kr.-R. 377), met die -ma-s as lokatief, so ongeveer 'Plek (-ma-s) wat gelerig lyk'.
page start
588

Item sets