Khomuis

Ons teken aan dat dit opval (i) dat die naam baie oud moet wees, dit word reeds deur Alexander op sy kaart ingeskryf; (ii) dat die vroegste verklaring waaroor ons beskik, die van Dove is (1900); (iii) dat die gehoorde tongslag konsekwent as die dentale aangegee word, geboekstaaf van minstens 1879 af, en (iv) dat daar vir die betekenis aansluiting gesoek word by ǀkhoa = 'mit Steinen bestreut, steiniibersat' (Rust 1960 DNW 59), miskien nog met bygedagte aan ǀhomab = 'Durcheinander' en ǀhomas = 'der Busch, das Geholze, der Hain' (Kroenlein s.v.). Die verklarings word deur die topografie gesteun. Origens is die herkomsvraag nog oop. Alle samestellings met Khomas, -b as bestanddeel sal as beginpunt die bergnaam he. Daar is ook ’n plaas met die naam Khomas Hochland, nr 1, 'n plaas nr 334 genoem Khomas, dan Khomaskop plaas nr 354.

About this item

Identifier
1712_SKCPN
Title
Khomuis
Alternative Title
Khomuis
Georeference Sources
S 2618
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
nou Skrapklip
Source
afr Budack 1965 Studie 227 'ǀǀKhbm-ǀuis, ’Skraapklip’, ǀǀkhom = angebranntes Essen aus dem Topf kratzen (Kroenlein 1889:215). (Plek op die teenswoor- dige plaas Skrapklip nr 39, oos van Keetmanshoop)'. Boois J 1976 Taalassistent 'ǀKhoms is ’n soort klip wat gebruik word vir vellelooi; met daardie klip word daar ook geskraap...'
Description
afr Ons teken aan dat dit opval (i) dat die naam baie oud moet wees, dit word reeds deur Alexander op sy kaart ingeskryf; (ii) dat die vroegste verklaring waaroor ons beskik, die van Dove is (1900); (iii) dat die gehoorde tongslag konsekwent as die dentale aangegee word, geboekstaaf van minstens 1879 af, en (iv) dat daar vir die betekenis aansluiting gesoek word by ǀkhoa = 'mit Steinen bestreut, steiniibersat' (Rust 1960 DNW 59), miskien nog met bygedagte aan ǀhomab = 'Durcheinander' en ǀhomas = 'der Busch, das Geholze, der Hain' (Kroenlein s.v.). Die verklarings word deur die topografie gesteun. Origens is die herkomsvraag nog oop. Alle samestellings met Khomas, -b as bestanddeel sal as beginpunt die bergnaam he. Daar is ook ’n plaas met die naam Khomas Hochland, nr 1, 'n plaas nr 334 genoem Khomas, dan Khomaskop plaas nr 354.
page start
706

Item sets