Kiriis-West

Geen nadere aanduiding van betekenis gevind nie. Die tweede lid -ka sal ongetwyfeld gelyk te stel wees met Ou-Kaaps vir 'rivier', soos Nama ǃa-b wat gedevelariseerde uitspraak is van die ouer ǃka-b. Die eerste lid is volgens Sparrman klaarblyklik voorafgegaan gewees deur 'n suigklap.

About this item

Identifier
1747_SKCPN
Title
Kiriis-West
Alternative Title
Kiriis-West
Georeference Sources
S 2618/2619
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kiriis' op 2618, bron aan Kabi. PNK 1947 'Kiries West'. Naam vir poskantoor in dist. Keetmanshoop, geneem van naam van die plaas. 'Nama: ǀGiri-eis = Ort, auf dem ein Schakal war. H. Vedder'. [PNK kies die spelling 'Girieis' vir die poskantoor op die plaas Kiriis(-West)ǃ] Strauss HC 1973 Boer Vraelys 'Kiries, plaas, beteken ‘Druppende water', van tjiros...'
Description
afr Geen nadere aanduiding van betekenis gevind nie. Die tweede lid -ka sal ongetwyfeld gelyk te stel wees met Ou-Kaaps vir 'rivier', soos Nama ǃa-b wat gedevelariseerde uitspraak is van die ouer ǃka-b. Die eerste lid is volgens Sparrman klaarblyklik voorafgegaan gewees deur 'n suigklap.
page start
714

Item sets