Kukanibeb

Indien dit met derms te doen het (bv. n.a.v. diere wat aan longsiekte gevrek het, om ’n verband te le met die vleinaam in Afrikaans), dan soos Nama ǀgui- = derm, en moontlik is die -am- soos mond, wateropening, fontein, hier 'n vlei, sonder die lokatiewe uitgang -s. Longsiekte is in Nama sd-ǀǀob (Rust 1960 DNW 40), sodat Kujam daarmee geen duidelike verband het nie. Die plekke le oos van Pofadder.

About this item

Identifier
1985_SKCPN
Title
Kukanibeb
Alternative Title
Kukanibeb
Georeference Sources
S 2618
longitude
18.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Smit JJ 1973 Vraelys 'Kukanebib, plaas, 89 km van Keetmanshoop af, 60 km van Koes. Beteken ‘Haakdoring’, a.g.v. ’n paar haakdoringbome uit die Namatyd'. Sowden, mev. D 1973 Vraelys 'Kukanibib het ’n groot pan. Vandag is daar geen teken van die ‘Haakdoringbome’ wat om die kant gegroei het nie'.
Description
afr Indien dit met derms te doen het (bv. n.a.v. diere wat aan longsiekte gevrek het, om ’n verband te le met die vleinaam in Afrikaans), dan soos Nama ǀgui- = derm, en moontlik is die -am- soos mond, wateropening, fontein, hier 'n vlei, sonder die lokatiewe uitgang -s. Longsiekte is in Nama sd-ǀǀob (Rust 1960 DNW 40), sodat Kujam daarmee geen duidelike verband het nie. Die plekke le oos van Pofadder.
page start
801

Item sets