ǀÎtsawisis

Soos Nama îsa = mooi, ǀgoti (nou: ǀgoadi) = dogters, ook meisies (vgl. HOTT 382), mv. by ǀgos, en daos = poort. Die wisseling k/g (koodee/goti) en d/t (taos naas daos, of koo-d-ee naas ǀgo-t-i) is normaal in Ou-Kaaps: die oor van die Blanke luisteraar vang opposisies op volgens sy eie taal se stelsel maar wat vir die inlander nog binne allofoniese afstande beweeg. Ons kon die naam nie presies lokaliseer nie, dus ook nie sy huidige ekwivalent bepaal nie. Dit is gelee op die hoogte van Gibeon weswaarts, net suid van die 25e breedtegraad, volgens Alexander se kaart bereken. Die geheel is dan 'Mooimeisiespoort' of '-kloof’.

About this item

Identifier
1406_SKCPN
Title
ǀÎtsawisis
Alternative Title
Itzawisis
Georeference Sources
S 2617/2618
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀÎtsawisis*
ǀÎtsawisis
Source
afr Hegner H 1900 Quellen 14 142 'Goliath hatte ǀI-tsawisis...verkauft...' Krenz 1970 Mitt 11/5 Aug. 1970 8 'Itzwasis: i = schon, tsawi = Ebenholz- baum. ‘Die Stelle des schonen Ebenholzbaumes’.' Budack dr KFR 1973 Etnoloog Vraelys 'Itzawisis, plaas, halfpad tussen Keet- manshoop en Tses. Beteken ‘Plek van geskroeide ebbebome’; (ǀi (met hoe toon) = skroei; tsawib = ebbenhout (Euclea pseudebenus E. Meyer).] ‘n Groot veldbrand het die ebbebome geskroei. Die plek le in die ou stamgebied van die ǀHai-ǀkhauan of Bersebastam en vorm vandag deel van Namaland. Inligting van Nama-informante'.
Description
afr Soos Nama îsa = mooi, ǀgoti (nou: ǀgoadi) = dogters, ook meisies (vgl. HOTT 382), mv. by ǀgos, en daos = poort. Die wisseling k/g (koodee/goti) en d/t (taos naas daos, of koo-d-ee naas ǀgo-t-i) is normaal in Ou-Kaaps: die oor van die Blanke luisteraar vang opposisies op volgens sy eie taal se stelsel maar wat vir die inlander nog binne allofoniese afstande beweeg. Ons kon die naam nie presies lokaliseer nie, dus ook nie sy huidige ekwivalent bepaal nie. Dit is gelee op die hoogte van Gibeon weswaarts, net suid van die 25e breedtegraad, volgens Alexander se kaart bereken. Die geheel is dan 'Mooimeisiespoort' of '-kloof’.
page start
598

Item sets