ǀHoweses

In sy voetnoot by Schrijver se Mossop 1931 oor die Palmietrivier in die distrik Caledon o.a. 'It was the Koutema or Slang (Snake) River of the Hottentots'. As die inboorlingnaam nie dem die baastuinier Hartogh opgeteken was nie, sou ons nie geweet het dat hierd'c rivier, die noordwestelike tak van die huidige Palmietrivier, deur die Khcekhoen die naam Houtema (Koutima) gehad het nie; al die ander reisberigte maak net melding van die Palmietrivier, wat in hierdie geval geen vertaling is nie. Vir die wisseluitspraak kyk KOUTEMA. Uitgaande van die gegewe betekenis van 'slangen', moet die Khoekhoense woord hiervoor in die naam die Hou- of Houte- wees. Dit sluit goed aan by wat ons in Ou-Kaaps vir 'slang' opgeteken gevind het (kyk HOTT 458), bv. ǀau-b en ǀao-b vir Kora, gevelariseer ook ǀkx'ao-b en xau-b, in Nama tans ǀao-b; indien die gronddeel Houte- is, dan kan dit as die vroulike mv. ǀao-di gesien word, betekenende 'slange'. Andersins soos by Krenz hier- bo. Mossop Old Cape Highways 1927 verklaar die moontlike siening van die inlanders so; 'It is probable that the sinuous curves made by the Palmiet in its course to the sea account for this Hottentot name'.

About this item

Identifier
1352_SKCPN
Title
ǀHoweses
Alternative Title
Howeses(Berge)
Georeference Sources
S 2617
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHoweses
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'ǀHoweses Mt.' Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Howesis Bge.'
Description
afr In sy voetnoot by Schrijver se Mossop 1931 oor die Palmietrivier in die distrik Caledon o.a. 'It was the Koutema or Slang (Snake) River of the Hottentots'. As die inboorlingnaam nie dem die baastuinier Hartogh opgeteken was nie, sou ons nie geweet het dat hierd'c rivier, die noordwestelike tak van die huidige Palmietrivier, deur die Khcekhoen die naam Houtema (Koutima) gehad het nie; al die ander reisberigte maak net melding van die Palmietrivier, wat in hierdie geval geen vertaling is nie. Vir die wisseluitspraak kyk KOUTEMA. Uitgaande van die gegewe betekenis van 'slangen', moet die Khoekhoense woord hiervoor in die naam die Hou- of Houte- wees. Dit sluit goed aan by wat ons in Ou-Kaaps vir 'slang' opgeteken gevind het (kyk HOTT 458), bv. ǀau-b en ǀao-b vir Kora, gevelariseer ook ǀkx'ao-b en xau-b, in Nama tans ǀao-b; indien die gronddeel Houte- is, dan kan dit as die vroulike mv. ǀao-di gesien word, betekenende 'slange'. Andersins soos by Krenz hier- bo. Mossop Old Cape Highways 1927 verklaar die moontlike siening van die inlanders so; 'It is probable that the sinuous curves made by the Palmiet in its course to the sea account for this Hottentot name'.
page start
575

Item sets