ǃKhōsis

Twee moontlikhede is genoem, nl. 'Pypplek' of 'Kalkplek', lg. topografies gefundeer n.a.v. die blykbaar opvallende wit kalkdagsoom; albei is taalkundig waar te maak. Die -si- is plekbenoemend, die fern. sing, -s benoem meer bepaald 'n fontein, indien hier wel, dan te begryp as 'Pyp-' of 'Kalkfontein'. Die plaas is gelee suidwes van en naby Mariental, aan die boloop van die Lewerrivier.

About this item

Identifier
1902_SKCPN
Title
ǃKhōsis
Alternative Title
Kosis
Georeference Sources
S 2617
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃKhōsis**
ǃKhōsis
Source
afr Knudsen 1842 Reisen Moritz 29/4 142 '...schliefen sehr ermtidet in ’’Kosis lam Urpsrung des 'Goan-’gib-Flusses, der neben Bethanien und in der Fischfluss lauft...E. Moritz]...' Gorth 1852 Reise Moritz 29/4 251 '...und urn 10 Uhr waren wir in dem Flussbette fKosis...' Kroenlein JG 1856 Quellen 10 152 'Wir kamen am selben Abend nach 'Kosis...' Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kosis (Sandfra)', bron. Heinrichs F 1905 Quellen 4 163 'Das ganze Tafelgebirge von IKosis bis Zuurberg...'
Description
afr Twee moontlikhede is genoem, nl. 'Pypplek' of 'Kalkplek', lg. topografies gefundeer n.a.v. die blykbaar opvallende wit kalkdagsoom; albei is taalkundig waar te maak. Die -si- is plekbenoemend, die fern. sing, -s benoem meer bepaald 'n fontein, indien hier wel, dan te begryp as 'Pyp-' of 'Kalkfontein'. Die plaas is gelee suidwes van en naby Mariental, aan die boloop van die Lewerrivier.
page start
768

Item sets