ǃHawuxaǃnâs

Kyk verder OBIEKWA(BERGE) vir die be'ekenis. Dit is -n uitgebreide gebied veral oostelik van Paarl noord- en suidwaarts strekkende as bosreser- vaat ('Hawequas' K 3319 CA en CC/CD), en wel oor drie distrikte (Paarl, Wellington en Worcester), wat ook le op kroon- en goewermentsgrond, dan dra die Hawekwaberge die naam (K 3319 CA), en daar is nog die plaas 'Hawequas' 1925-229-10633 op 3319 CA, en 'n dorpsgebied.

About this item

Identifier
1238_SKCPN
Title
ǃHawuxaǃnâs
Alternative Title
Hawuchanas
Georeference Sources
S 2617
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Bystick
Name in Khoekhoe or Nama
ǃHawuxaǃnâs**
ǃHawuxaǃnâs
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk '(Bysteek) (Bienenstich) (Hawuchakas)', op hoogte S 2617 BD, reg noord van Keetmanshoop. Goliath pastor D 1969 Brief ' ǃHawucha-ǃnas' [en aantekening hierby uit Nama vertaal deur pastor A Albat en deur ons verkort:] 'In die goeie jare was daar baie heuning by hierdie plek. Die heuning word uitgehaal met 'n harkvormige hout uit die kranse waar die neste is. Die koeke word afgesteek, in bokvelsakke gebere vir gebruik en om kariebier mee te maak. Die bye word met rook van die neste verdryf en dan steek hulle kwaai. Daardeur het die naam ontstaan'.
Description
afr Kyk verder OBIEKWA(BERGE) vir die be'ekenis. Dit is -n uitgebreide gebied veral oostelik van Paarl noord- en suidwaarts strekkende as bosreser- vaat ('Hawequas' K 3319 CA en CC/CD), en wel oor drie distrikte (Paarl, Wellington en Worcester), wat ook le op kroon- en goewermentsgrond, dan dra die Hawekwaberge die naam (K 3319 CA), en daar is nog die plaas 'Hawequas' 1925-229-10633 op 3319 CA, en 'n dorpsgebied.
page start
539

Item sets