Hawobenab

Mossop se adviseur was dr Vedder (aid. 12). Van Reenen skryf vir die suigkon- sonante ’n x- vooraan. Oor x-ois kan daar geen twyfel wees nie: dit is soos Nama ǀui-s, die klip Ivan Platte-klip]. So ook by Mossop. Oor die x-hou is daar twyfel aangaande die korrektheid van Mossop se verklaring. Die x-hou is tog bepaald -n uitspraakvariasie van Nama =f=hawa, Kora ǀǀhawa en =f=haba (vir besonderhede en vindplase kyk HOTT 421), almal betekenende 'plat, vlak', dus die Platte- van Platteklip, sodat ons weer hier, soos nog elke keer by Van Reenen, die gewone vertaling van die inlandse naam het. Oor die variabiliteit van vokale, hier van -ou en -a(w)a, kyk HOTT 186. In Ou-Kaaps is dit heel gewoon.

About this item

Identifier
1237_SKCPN
Title
Hawobenab
Alternative Title
Hawobenab
Georeference Sources
S 2617
Relation
k HABONAB, HABUNAP
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Feldschuhhorn
Source
afr Wandres 1928 Liideritzbuchter Zeitung 17 10 1928 'Zwischen Brackwasser und dem Fischfluss liegt die Bahnstation Feldschuhhorn...Am Anfang des vorigen Jahrhunderts wohnte dort der Stamm der Veldschuhdragers, deren Wohnplatze spater dstlich Keetmanshoop lagen. Als sie noch in Feldschuhhorn sassen, belastigten sie die Flottentotten von Bethanien fiber die Massen. Es kam zum Krieg und bei Feldschuhhorn zur Entscheidungsschlacht. Immer und immer wieder ertonte das Kriegshorn, ǀǀnab, der Feldschuhtrager, ǀǀHawoben, diese wurden vernichtend geschlagen und ostwiirts getrieben'.
Description
afr Mossop se adviseur was dr Vedder (aid. 12). Van Reenen skryf vir die suigkon- sonante ’n x- vooraan. Oor x-ois kan daar geen twyfel wees nie: dit is soos Nama ǀui-s, die klip Ivan Platte-klip]. So ook by Mossop. Oor die x-hou is daar twyfel aangaande die korrektheid van Mossop se verklaring. Die x-hou is tog bepaald -n uitspraakvariasie van Nama =f=hawa, Kora ǀǀhawa en =f=haba (vir besonderhede en vindplase kyk HOTT 421), almal betekenende 'plat, vlak', dus die Platte- van Platteklip, sodat ons weer hier, soos nog elke keer by Van Reenen, die gewone vertaling van die inlandse naam het. Oor die variabiliteit van vokale, hier van -ou en -a(w)a, kyk HOTT 186. In Ou-Kaaps is dit heel gewoon.
page start
539

Item sets