Hiskhoma

Die Afr. naam tussen hakies vertaal die inlandse naam, soos Nama 4=hira- = 'Hyane' (Rust 1960 DNW 32), -xa- = volop, oorvloed aan, en die plekduidende -bis, veral by waterplekke, dus: 'die Plek (-bis) waar daar baie (-xa-) wolwe ( 4=hira-) voorkom', wolf in die sin van hiena.

About this item

Identifier
1270_SKCPN
Title
Hiskhoma
Alternative Title
Hiskhoma
Georeference Sources
S 2617
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Kroenlein 1868 Quellen 12 490 '...ritt in den Fischfluss hinunter nach ǀHis- khoma, wo die Tibots lagen'.
Description
afr Die Afr. naam tussen hakies vertaal die inlandse naam, soos Nama 4=hira- = 'Hyane' (Rust 1960 DNW 32), -xa- = volop, oorvloed aan, en die plekduidende -bis, veral by waterplekke, dus: 'die Plek (-bis) waar daar baie (-xa-) wolwe ( 4=hira-) voorkom', wolf in die sin van hiena.
page start
550

Item sets