Huabgaos

Mev. GP Swart en FK Krenz dink aan ǃhoa = 'krumm' (Rust 1960 DNW 37) saam met ǀǀhoa- = draai, hoek, lg. ook by Diehl. Dit het 'n hoe mate van waarskynlikheid, patroonmatig gesien. Hahn skei die slotdeel af as ǃab = rivier, en die eerste deel is dan by horn ǀǀhu wat soos Nama ǀǀhu: 'durchohren,' ein Loch hindurchbohren' (Kr.-R. 1969 NW 200) beteken en ooreenstem met die verklarings van Krenz JA en Swart PS. In ’n mate is albei verklarings verwant aan mekaar, maar taalkundig het die verklaring van Hahn c.s. ’n voorsprong bo die ander, soos ons dit sien. Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplanner verklaar hierby 'Ons het nooit die naam ‘ǀǀHuǃab’ ge- hoor nie. Informante in die geweste praat of van ǀǀHuab (geen verklaring nie) of van 11Hoab (soos bo verklaar), of hulle aanvaar albei'. Die plaas sal sy naam van die rivier gekry het wat daar deurloop. 'Die rivier met baie krom draaie', 'Kromdraaierivier' is ’n groot moontlikheid.

About this item

Identifier
1356_SKCPN
Title
Huabgaos
Alternative Title
Huabgaos
Georeference Sources
S 2617/2618
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Budack 1965 Studie 225 'ǀHu-ǃab-ǃgaos, ‘Witmanriviermond’, ǀhub = witman (ongunstige betekenis); lab = rivier; Igaos = ‘inloop', mond. (Nedersetting op die plaas Itzawisis nr 9, deur die Blankes 'Poortjie' genoem).'
Description
afr Mev. GP Swart en FK Krenz dink aan ǃhoa = 'krumm' (Rust 1960 DNW 37) saam met ǀǀhoa- = draai, hoek, lg. ook by Diehl. Dit het 'n hoe mate van waarskynlikheid, patroonmatig gesien. Hahn skei die slotdeel af as ǃab = rivier, en die eerste deel is dan by horn ǀǀhu wat soos Nama ǀǀhu: 'durchohren,' ein Loch hindurchbohren' (Kr.-R. 1969 NW 200) beteken en ooreenstem met die verklarings van Krenz JA en Swart PS. In ’n mate is albei verklarings verwant aan mekaar, maar taalkundig het die verklaring van Hahn c.s. ’n voorsprong bo die ander, soos ons dit sien. Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplanner verklaar hierby 'Ons het nooit die naam ‘ǀǀHuǃab’ ge- hoor nie. Informante in die geweste praat of van ǀǀHuab (geen verklaring nie) of van 11Hoab (soos bo verklaar), of hulle aanvaar albei'. Die plaas sal sy naam van die rivier gekry het wat daar deurloop. 'Die rivier met baie krom draaie', 'Kromdraaierivier' is ’n groot moontlikheid.
page start
577

Item sets