Kamkarakhois

In Ou-Kaaps ǃ(k)am = groen, in Nama gedevelariseer tot lam; die tweede komponent is soos Nama ǀǀgam- = water, rivier, in Ou-Kaaps ǀǀkamma, ook net ǀǀkam. Die verklaring kry bowendien steun van die feit dat die twee plase net suid daarvan die name het van Groendorn nr 362 en Groendraai nr 367. Hulle le almal aan of by die Gamgamrivier.

About this item

Identifier
1503_SKCPN
Title
Kamkarakhois
Alternative Title
Kamkarakhois
Georeference Sources
S 2617
Relation
k KARAKHOIS
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Schulte 1904-5 ANUK 186 se =f= Kxam-ǀkxarakxoes word tans geskryf ' ^Kham-lKhara-khoes', vroeer Kamkarakois, betekenende letterlik 'Jong- Besondermeid', vir 'Klein-Besondermeid'. Verder KARAKHOES.
Description
afr In Ou-Kaaps ǃ(k)am = groen, in Nama gedevelariseer tot lam; die tweede komponent is soos Nama ǀǀgam- = water, rivier, in Ou-Kaaps ǀǀkamma, ook net ǀǀkam. Die verklaring kry bowendien steun van die feit dat die twee plase net suid daarvan die name het van Groendorn nr 362 en Groendraai nr 367. Hulle le almal aan of by die Gamgamrivier.
page start
628

Item sets