Kumsis

Die stasie Kums le 97 km van Karasburg af komende van Upington. Die naam is dan afgelei van wat in Nama lui ǀgom = 'dicht bestanden...', of ǀgomi - 'Dickicht' (Kr.-R. 1969 NW 114). Moontlik was die beginpunt ’n fontein, vanwee die lokatief -s (fern, sing.) Dus die 'Digbegroeide, ruigbeboste (fontein)plek'. Die eerste lid was in ouer optekeninge ǀgum, ǀkum, vgl. bv. KUMCHANAS, of Gumxa-ǃnas onder GOMCHANAS. M Christian praat van persoonlike kennis, en sy verklaring verdien o.i. die voorkeur bo die van dr Vedder, aangehaal deur mnr Jan Gaerdes, ’n verklaring wat klaarblyklik net klankassosiatief van oorsprong is.

About this item

Identifier
1993_SKCPN
Title
Kumsis
Alternative Title
Kumsis
Georeference Sources
S 2617
Relation
k KAUAMSEB, KHOUAMSEB
longitude
17.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Schultze 1904-5 ANUK 165 'Kxauamses, Kumsis, Wasserstelle (ams = Mund) siidwestlich von Kubub [of Aus], in der Nahe ist die ǀǀkhaus-Pflanze haufig'.
Description
afr Die stasie Kums le 97 km van Karasburg af komende van Upington. Die naam is dan afgelei van wat in Nama lui ǀgom = 'dicht bestanden...', of ǀgomi - 'Dickicht' (Kr.-R. 1969 NW 114). Moontlik was die beginpunt ’n fontein, vanwee die lokatief -s (fern, sing.) Dus die 'Digbegroeide, ruigbeboste (fontein)plek'. Die eerste lid was in ouer optekeninge ǀgum, ǀkum, vgl. bv. KUMCHANAS, of Gumxa-ǃnas onder GOMCHANAS. M Christian praat van persoonlike kennis, en sy verklaring verdien o.i. die voorkeur bo die van dr Vedder, aangehaal deur mnr Jan Gaerdes, ’n verklaring wat klaarblyklik net klankassosiatief van oorsprong is.
page start
804

Item sets