ǂKhoexab

K'Mas plaas nr Civ. Q. 14-16, en Bitter K'Mas plaas nr Civ. Q.26-14. le albei na aan Kamaspan, die eerste noordoos, die tweede noordwes daarvandaan af. Die naam K'Mas is duidelik net 'n uitspraakvariant van Kamas, die naam van die plaas KAMAS K 3019 en van die daarbygelee KAMASPAN, en sal dieselfde betekenis he, nl. van 'Hartebees(fontein of -pan)’’. Die -s lokativeer hier 'n fontein of pan. Die 'bitter' van Bitter K'Mas slaan wel op die smaak van die water, sodat hier waarskynlik eerder van 'n fontein of puts sprake sou gewees het, nl. toe die naam ontstaan het. Die 'bitter' het teenstellende waarde, d.w.s. hy is in opposisie met die plek 'Vars Kamas' wat daar naby meer oostelik le, ook aan die pad, vgl. Topografiese reeks 1974 vel 3018 Loeriesfontein.

About this item

Identifier
1771_SKCPN
Title
ǂKhoexab
Alternative Title
Knichab
Georeference Sources
S 2616
longitude
16.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Khoexab**
ǂKhoexab
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Knichab', rivier, ook op ander kaarte.
Description
afr K'Mas plaas nr Civ. Q. 14-16, en Bitter K'Mas plaas nr Civ. Q.26-14. le albei na aan Kamaspan, die eerste noordoos, die tweede noordwes daarvandaan af. Die naam K'Mas is duidelik net 'n uitspraakvariant van Kamas, die naam van die plaas KAMAS K 3019 en van die daarbygelee KAMASPAN, en sal dieselfde betekenis he, nl. van 'Hartebees(fontein of -pan)’’. Die -s lokativeer hier 'n fontein of pan. Die 'bitter' van Bitter K'Mas slaan wel op die smaak van die water, sodat hier waarskynlik eerder van 'n fontein of puts sprake sou gewees het, nl. toe die naam ontstaan het. Die 'bitter' het teenstellende waarde, d.w.s. hy is in opposisie met die plek 'Vars Kamas' wat daar naby meer oostelik le, ook aan die pad, vgl. Topografiese reeks 1974 vel 3018 Loeriesfontein.
page start
717

Item sets