ǁKharadaos

Volgens sy stelsel moet ons 'Nomas en 'Usib lees as INomas en ǃUsib, en 'Karabib as ǀǀKarabib. Nie te verwar met Karibib nie. Dit le links van die Hanamiberge, bokant Maltahohe. Die suigkonsonant is duidelik vermeld en die naam kan in verband gebring word met ǀǀkhara-b, riviergruis, spoelsand. Dus: die 'Plek (-bib) waar daar spoelsand/riviergruis (11khara-) is'.

About this item

Identifier
1546_SKCPN
Title
ǁKharadaos
Alternative Title
Karadaus
Georeference Sources
S 2616
longitude
16.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKharadaos**
ǁKharadaos
Source
afr Campbell L 1974 Boer Gesprek 'Dit is ǀǀKaradaos, dit beteken ‘Gruispad’.' Swartbooi Klaas 1974 Kantoorbode Ondervraging 'ǀǀKara...baie los klippe; dous is mos die hoogte wat jy klim...'
Description
afr Volgens sy stelsel moet ons 'Nomas en 'Usib lees as INomas en ǃUsib, en 'Karabib as ǀǀKarabib. Nie te verwar met Karibib nie. Dit le links van die Hanamiberge, bokant Maltahohe. Die suigkonsonant is duidelik vermeld en die naam kan in verband gebring word met ǀǀkhara-b, riviergruis, spoelsand. Dus: die 'Plek (-bib) waar daar spoelsand/riviergruis (11khara-) is'.
page start
645

Item sets