ǀKharus

Hahn se Kharub loop aan die suidekant in die Omaruru in op 22° 10' en 14° 30', die Kriegskarte laat horn direk deurloop na die see sonder om die Omaruru te tref. Die blou strepies, ongenoemd, op die kaart van die landmeter-generaal 1972 help die vraer niks. Hahn help darem met sy suigkonsonant. Die naam kan beteken: dwars deurdring/deurgaan (vgl. Kr.-R. 1969 NW 229), d.w.s. ’n 'drif', of anders 'schnarchen'. Dus die 'Dwarslooprivier', beter die 'Drif deur die rivier', of die 'Snorkrivier', die tweede taamlik poeties in sy eis.

About this item

Identifier
1606_SKCPN
Title
ǀKharus
Alternative Title
Karus, Kharus
Georeference Sources
S 2616
longitude
16.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKharus**
ǀKharus
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'ǀKharus'. uitspanning. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Karus', bron.
Description
afr Hahn se Kharub loop aan die suidekant in die Omaruru in op 22° 10' en 14° 30', die Kriegskarte laat horn direk deurloop na die see sonder om die Omaruru te tref. Die blou strepies, ongenoemd, op die kaart van die landmeter-generaal 1972 help die vraer niks. Hahn help darem met sy suigkonsonant. Die naam kan beteken: dwars deurdring/deurgaan (vgl. Kr.-R. 1969 NW 229), d.w.s. ’n 'drif', of anders 'schnarchen'. Dus die 'Dwarslooprivier', beter die 'Drif deur die rivier', of die 'Snorkrivier', die tweede taamlik poeties in sy eis.
page start
666

Item sets