ǃKhubub

Gelee noordnoordwes van Loeriesfontein. Aan die voet van Kubiskowbergreeks le Camdinifontein op sy kaart. Op Topo-kadastrale reeks 1967 vel 3018 Loeriesfontein word die bergreeks ook aangegee ten noord- noordweste van Loeriesfontein, dist. Calvinia. Dit is ’n opvallende verhewenheid. Ander spellingvariante is Kobies Kouw en Kobiskow. Vandag word dit gespel soos in die opskrif hierbo. Die slotlid -kauw of -kow, in Ou- Kaaps cou, koe, ku ens. (HOTT 217-8) lyk sonder veel twyfel na die woord vir 'berg', in Nama van vandag gedevelariseer tot ǀ(k)ui-, sodat daar met die Afrikaanse lid ’n toutologie tot stand gekom het. Vir die eerste lid kan miskien gedink word aan Nama =f=ga- = 'glatzkopfig' (Kr.-R. 1969 NW 97), 'bleskop- pig', wat op die voorkoms van die berg sal slaan. Omdat die klinker in =f=ga moeilik verbindbaar is met die uitsprake Koei- (Du Plessis, kyk onder), Ki-Koe en Ku-, kan miskien aansluiting gesoek word by ǀkou = 'strahlen' (Rust 1960 DNW 59). Die verband met 'n fontein sal uitgedruk wees met die fern, sing, -s in -bis: die -s se (o.m.) dat die naam 'n fontein kan benoem. Vgl. ook dr Du Plessis 1973 Ondersoek 110-1,waar nog ander verklarings genoem word. Die meeste van hierdie verklarings, indien nie almal nie, is oogfilologies of volksetimologies. Ons sien geen rede waarom die oudste verklaring, nl. die van Gordon, nie aanvaar kan word nie, al kan ons dit taalkundig nog nie bevredigend tuisbring nie.

About this item

Identifier
1962_SKCPN
Title
ǃKhubub
Alternative Title
Kubub
Georeference Sources
S 2616
longitude
16.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃKhubub**
ǃKhubub
Source
afr Schinz 184 DSA 21 ' IGubub' [en voetnoot hierby:] ' IGubub ist moglicherweise aus IHubub, d.h. Brackkessel, hervorgegangen'. Witbooi H 1894 VRV 9 227 '...op IKhubub woon'. Ibid. 129 'Gubub'. Heinrichs F 1894 Quellen ' IKubub - westlich von Bethanien...' Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kubub', poskantoor op S 2617 CB, en rivier op S 2616 CD/CC, aldaar ook 'Kl. Kubub', bron aan rivier. Schultze 1904-5 ANUK 165 'Kubub' [soos op kaarte]. ' IKxubub' [soos gehoor], Krenz FK 1972 Boer Brief ' IKhubub = Felskuppe'. Ibid. 1974 Aantekening ' IGubbub = kahle Felskegel, -kuppe'. Lubowski WF 1973 Boer Vraelys 'Kubub, plaas, 8 km van Aus. Beteken ‘Vlakte op plato’, omdat die plaas baie hoog gelee is in 'n vlakte omring van berge, 5 500 voet [1 670 m] bo seespieel. Christian M 1974 Drywer Gesprek 'Kubub is die berg van Aus af onderkant toe op pad na Liideritz. IKubub is die hoogtepunt wat afwys, die plek waar die mens afdraand loop...dit is die afdraand na die Namib toe'.
Description
afr Gelee noordnoordwes van Loeriesfontein. Aan die voet van Kubiskowbergreeks le Camdinifontein op sy kaart. Op Topo-kadastrale reeks 1967 vel 3018 Loeriesfontein word die bergreeks ook aangegee ten noord- noordweste van Loeriesfontein, dist. Calvinia. Dit is ’n opvallende verhewenheid. Ander spellingvariante is Kobies Kouw en Kobiskow. Vandag word dit gespel soos in die opskrif hierbo. Die slotlid -kauw of -kow, in Ou- Kaaps cou, koe, ku ens. (HOTT 217-8) lyk sonder veel twyfel na die woord vir 'berg', in Nama van vandag gedevelariseer tot ǀ(k)ui-, sodat daar met die Afrikaanse lid ’n toutologie tot stand gekom het. Vir die eerste lid kan miskien gedink word aan Nama =f=ga- = 'glatzkopfig' (Kr.-R. 1969 NW 97), 'bleskop- pig', wat op die voorkoms van die berg sal slaan. Omdat die klinker in =f=ga moeilik verbindbaar is met die uitsprake Koei- (Du Plessis, kyk onder), Ki-Koe en Ku-, kan miskien aansluiting gesoek word by ǀkou = 'strahlen' (Rust 1960 DNW 59). Die verband met 'n fontein sal uitgedruk wees met die fern, sing, -s in -bis: die -s se (o.m.) dat die naam 'n fontein kan benoem. Vgl. ook dr Du Plessis 1973 Ondersoek 110-1,waar nog ander verklarings genoem word. Die meeste van hierdie verklarings, indien nie almal nie, is oogfilologies of volksetimologies. Ons sien geen rede waarom die oudste verklaring, nl. die van Gordon, nie aanvaar kan word nie, al kan ons dit taalkundig nog nie bevredigend tuisbring nie.
page start
792

Item sets