Hudab, Hudaob

ǃHū- is Nama vir land, grond, ook sand, en ǀaus is 'n bron, fontein; meestal word die name teruggevind as Sandfontein wat ’n goeie vertaling is. (Sien die woorde in Kr.-R. 1969 NW). Ons kon die plek nie goed situeer nie.

About this item

Identifier
1361_SKCPN
Title
Hudab, Hudaob
Alternative Title
Hudab, Hudaob
Georeference Sources
S 2616, S 2617 CC
longitude
16.5
latitude
-26.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Alexander JE 1837 EDIA 2 237 'Two lions followed us to Eludap, or Ground Path...' [gelee ten suide van Bethanien, vgl. ook kaart.) Knudsen 1842 Reisen Moritz 29/4 140 'Hudoup', [later] 'Sandweg'. Hahn Th 1879 kaart 'IHudaob', le aan rivier op 26° 48' 16° 57'. By Veillet s.j. kaart op 2616 DD 'Hudaob', by Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Hudaob' op S 2617 CC. Swartbooi Klaas 1974 Kantoorbode Gesprek ' IHudab, die ou naam was 4=Nu =f=andes...Dit is nou ‘Swartpad’.' Campbell L 1974 Boer Gesprek 'Hudab beteken ‘Sandpad, Sandrivier’.'
Description
afr ǃHū- is Nama vir land, grond, ook sand, en ǀaus is 'n bron, fontein; meestal word die name teruggevind as Sandfontein wat ’n goeie vertaling is. (Sien die woorde in Kr.-R. 1969 NW). Ons kon die plek nie goed situeer nie.
page start
579

Item sets